Page 3 of 3

Re: Crash-Boom-Tingeling

Posted: 28 Aug 2014 12:31
by marakasmalan
Landrover had some ideas like that implimented on their later discoveries. To comply with EU regulations the vehicle had a integrated chassis and this was placed on a "extarnal chassis"

Re: Crash-Boom-Tingeling

Posted: 28 Aug 2014 12:42
by Stefaansie
Oom Mac,

Watse china shop?

Ek bly ook in Benoni en weet net van "My China" is dit hy?

Re: Crash-Boom-Tingeling

Posted: 28 Aug 2014 14:54
by Kagiso II
Hi Stefaansie -- jong, ek en adresse is joezluss -- ik ry rond en da' sien k n plek .. kom weer daar uit assik self ry maar assik moet beduie da verdwaal die manne ..
Kom ik traai: Ry met ELIZABETH RD tot teen North Rand Road .. [net na daai 24-uur Karwas] Draai LINKS in North Rand Road .. [WEG van Builders Whorehouse ... oepssss !! moet wee WARE house mos ] Omptrent so n KM verder, op lonks .. is daar 'n ORENTEL mall ag O K dan .. ORIENTAL :biggrin: ] .. die sjoppi is die eerste een op links soos jy in die gebou instap [nogal groot gebou ]
ORIENTAL MALL.jpg
ORIENTAL MALL.jpg (423.59 KiB) Viewed 2484 times

Re: Crash-Boom-Tingeling

Posted: 28 Aug 2014 15:48
by Stefaansie
:thumbup:

Sal hom kry, dankie Oom!!