Page 3 of 3

Re: Michael van Eeden/Mve100

Posted: 03 Jul 2014 06:52
by Herrie
Ons kom bymekaar en gaan 10h00 Groenkloof se roete ry en jy is welkom om saam te kom!

Re: Michael van Eeden/Mve100

Posted: 08 Jul 2014 11:27
by Kagiso II
Is jammert Miche was bikki laat .. sou graag wou sien hoe hanteer hy daai 'trol oor die 2 bultjies :-) :oldtimer:

Re: Michael van Eeden/Mve100

Posted: 10 Jul 2014 12:30
by mve100
Ja , jammer ek het die invite eers na die tyd gesien. Patrol het hom goed gedra...

Re: Michael van Eeden/Mve100

Posted: 11 Jul 2014 08:22
by Herrie
Ek is bly jy was daar en ek kon darem vir jou die Patrol Manual gee! :thumbup: