Page 3 of 4

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 13 Jan 2014 18:11
by Tinus lotz
piet great fotos.....net een probleem.....ek was nie daar om saam af te neem nie...lol
daai nuwe lens maak n goeie foto baie mooi skerp is die verkeerde woord want dit lyk beter :salute: :salute: :salute: :salute:

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 13 Jan 2014 22:14
by Alex Roux
Peter

Een of ander tyd, kort voor lank, gaan jy met daai lens nog die 50/50 Veldfokus Hilux bakkie wen.
Dan sal jy moet besluit wat om met hom te maak! Dis nou die bakkie.

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 13 Jan 2014 22:22
by Hannes Viljoen
Wow!

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 14 Jan 2014 06:38
by Peter Connan
Alex Roux wrote:Peter

Een of ander tyd, kort voor lank, gaan jy met daai lens nog die 50/50 Veldfokus Hilux bakkie wen.
Dan sal jy moet besluit wat om met hom te maak! Dis nou die bakkie.
Alex, nee dis 'n baie maklikke besluit:

Ruil hom in op 'n 4.8 Patrol!

Dankie julle

Hannes, welkom hier by ons. Kom se ons bietjie wie jy is,waar jy vandaan kom, wat jy ry en waarheen ook sommer!

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 14 Jan 2014 06:46
by JohnBoyZA
Sjoe, baie mooi fotos!!!

:bravo:

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 14 Jan 2014 06:48
by Peter Connan
Dankie John

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 20 Jan 2014 16:42
by JoshJ
QQQ
Die Foto's is uit stekend Pieter. ek is sommer op gecharge ek moet nou nog net agterkom waaroor. die foto's of omdat ek nie nou kan ry nie. :rolling:
julle het n geseende tyd gehad. dis verseker.

dankie vir die deel. :coolphotos: :bravo:

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 20 Jan 2014 17:47
by Peter Connan
Dankie Josh

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 21 Jan 2014 04:38
by biggles
Very nice!!! Beautiful photos.
I have sent a link to my wife to convince her that next year we need to be in teh Kalahari!!

What lenses are you using?

Re: In search of rain- Kgalagadi in December

Posted: 21 Jan 2014 06:39
by Peter Connan
Thanks Biggles

By far the most of the photos are with a Nikkor 500mm f4. There are a few with the previous-generation Nikkor 80-400mm, a few with a Sigma 180mm macro, a few with a Nikkor 12-24mm f4 and also a couple with old manual-focus Nikkor 24mm f2.8 and 50mm f2 lenses.