Page 3 of 8

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Nov

Posted: 02 Nov 2013 19:30
by Herrie
Ek het gister die 4x4 trail gedoen - 2 baie mooi uitkyk punte en ook 'n interresante diepsloot afdraand roete waar jy die regte lyn moet kies.

Hulle was nogal baie beindruk hoe maklik die Patrol die deel kon doen - jy moet jou voertuig ken anders gaan jy sukkel!

Daar kan gekamp word.

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Dec

Posted: 02 Nov 2013 20:22
by Div@
Kostes vir die dag?? :blonde: Waar kan ons "boek"vir oorslaap en watter geriewe het hulle - ken die baan gladnie :helpsign:

Ps. as 'n patrollie sukkel sal ons bang wees anders nie

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Dec

Posted: 03 Nov 2013 08:13
by andredurand
Div@ wrote:1.Grant
2. Kobus Pienaar
3. Andre Durand
4. Jorrie
5. Christo
6. Cedric
7. juice
8. Oellie
9. Louis
10. Peet
11. Mnr & Mev Mc Menamin
12. Rod
13. :blonde:
14. Alex Witblits & Fandamily
15. David De Villiers (Div @)
16 Julian
Ps. Kan ons daar kamp ??

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Dec

Posted: 03 Nov 2013 08:34
by Aries66
Kobus se gou :think: :think: :think: jou epos se die 23 November en ek sien nou op die opskrif se dit 23 Desember.

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Nov

Posted: 03 Nov 2013 20:17
by Herrie
Jammer ek het 'n fout gemaak - dit is defnitief die 23ste November!

Ek sal laat weet wat die kamp gaan kos - so ver gaan jy net vir kos en drank moet betaal maar ons het ook nodig om geld bymekaar te maak vir Free Me so ons sal beplan daarvoor en miskien sal juke nommes moet koop wat ons dan sal kies vir geskenke wat ons kan uitgee.

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Nov

Posted: 04 Nov 2013 10:47
by Herrie
Camping for only Friday night is available.

There will be no charge for camping.
Bring own firewood.
Own security.

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Nov

Posted: 04 Nov 2013 10:57
by Herrie
List update:

1.Grant
2. Kobus Pienaar
3. Andre Durand
4. Jorrie
5. Christo
6. Cedric
7. juice
8. Oellie
9. Louis
10. Peet
11. Mnr & Mev Mc Menamin
12. Rod
13. Wimpie
14. Alex Witblits & Fandamily
15. David De Villiers (Div @)
16 Julian
17. Nico
18. Glyn
19. Vaughn
20. Theuhan
21.
22.
23.

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Nov

Posted: 04 Nov 2013 12:57
by Theuhan
Good Afternoon

I will be there, but I'm working the morning, so I would only be able to be there after 14h00, I know you will be done driving, so I will see you for a drink.

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Nov

Posted: 04 Nov 2013 13:01
by Herrie
Dis reg Theuhan :thumbup:

Re: Nissan 4x4 Club Year-end Function 23 Nov

Posted: 05 Nov 2013 09:48
by IanT
Yup book me down for the Saterday! IanT