Page 3 of 8

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 25 Aug 2009 17:18
by Abri Hoffman
Nou hoekom is ek op die oomblik so ver? Om 10 patrols bymekaar te sien is 'n gebeurtenis om nie te mis nie. :clap:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 25 Aug 2009 17:39
by Patrol4.8
Abri wat verhoed jou om vrydagoggend in jou Patrol te klim en ons Sondag by Tierkloof te ontmoet? :clap:
Dink net jy kan nr. 11 wees :woo:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 25 Aug 2009 17:46
by Abri Hoffman
Cornelius die enigste ding wat my verhoed is die R3879.31 se petrol wat ek soontoe en terug sal uitry. :biggrin:
As die patrollie se control arm nou nie gebreek het nie, het ek geld daarvoor gehad. :think:

Volgende keer. :wink:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 25 Aug 2009 18:14
by Patrol4.8
Toemaar Abri ek trek net jou been :lol:
Wat kos daardie contol arm? :think:
10 Patrols bymekaar sal seker 'n rekord wees in SA. :salute:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 25 Aug 2009 18:55
by Abri Hoffman
Dit moet 'n rekord wees. :salute:

As jy maar weet hoe graag ek daar sal wil wees, maar dis my nie nou beskore nie.

Ek neem Pierre Becker se arms oor. Het nog nie prys gekry by hom nie maar die wat hy gemaak het, het 'n wanddikte van 7.5mm teenoor die 2mm van die standaard arms.

Ek het so pas jou Manual na DVD geskryf en Debbie sal more oggend vir jou pos.

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 25 Aug 2009 19:48
by Patrol4.8
Dankie vir die DVD Abri.
Ek wonder wat Nissan vra vir die contol arm.
Jy moet vir Pierre sĂȘ hy moet ons "join " hier by Patrol4x4

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 26 Aug 2009 07:59
by Rittelin
Nou wa is Mr. Murrey...?? :confused:

Jou kar sal Vrydag klaar wees boet...!! :surprised: Ek het klaar met Hein 'onderhandel'... :biggrin:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 26 Aug 2009 08:16
by G-MAN
I think being the "Main man" (J B) you have to be there on sunday! :thumbup:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 26 Aug 2009 08:26
by Rittelin
Ab-so-bloody-lutely...!! :salute:

Re: Tierkloof 30 Aug 2009

Posted: 26 Aug 2009 09:08
by JohnBoyZA
Jou kar sal Vrydag klaar wees boet...!! Ek het klaar met Hein 'onderhandel'...
G-Man/Rittelin, yes manne, sal graag wil join, maar my Patrollie beweeg van Hein (Burnco) vir bumpers na Dennis (4x4MW) vir OME. Als moet klaar wees voor ons die Kaokoland perd opsaal....