Page 3 of 3
Re: Bosal Tow Bar
Posted: 03 Jul 2013 10:35
by Clem
I could not find the "parts supplier" thread that you referred to but I have sent an e-mail to the address you provided and hopefully I will get a response. Thank you again.
Re: Bosal Tow Bar
Posted: 03 Jul 2013 14:54
by DawidT
I had a look at my towbar, eish not leka

The guys who fit it cut into the harnas and did a fairly sloppy job! Here are some photos, you will see that the clearance to the ground is much less, fortunately I lifted the Patrol and it compensated somewhat. I still want to trim half of the bosal off and move the towball arrangement up, only problem then is that I need to drop the plate a couple of holes in order to open the door.
Re: Bosal Tow Bar
Posted: 03 Jul 2013 17:21
by Clem
Dankie Dawid. Wat de dinges is daardie plaat op die trekstang???
This is what I am trying to source:
http://www.ebay.com.au/itm/Nissan-Patro ... 67143#shId
Or something like it. Not sure if that one is for a current spec vehicle.
Re: Bosal Tow Bar
Posted: 04 Jul 2013 10:24
by DawidT
Hi Clem,
Die plaat is om die hoogte van die bal te stel. Sluit die slot oop, trek die twee penne uit, skuif die plaat na die regte hoogte toe ( die gate pas oor twee "cap screw" tipe boute wat die "backplate" teen die hak vasmaak) en sit weer die penne terug. Dit is baie handig omrede ek verskillende waens rondsleep wat elkeen op sy eie hoogte loop, nou hoef ek nie elke keer die hak los te bout en op of af te skuif nie. Werk ook om beter "depart angle" te kry as jy die plaat afhaal.
Re: Bosal Tow Bar
Posted: 04 Jul 2013 11:31
by Clem
Dankie Dawid. So slim soos die houtjie van die galg...nog nooit so 'n ding gesien nie.
Re: Bosal Tow Bar
Posted: 06 Jul 2013 12:18
by Bekker
Hi Clem
Ek sien jy kan afrikaans skryf, dus hoef ek nie aanmekaar die "spel checker" te gebruik nie. Daardie "drop plate system" word ge adverteer ek dink in die SA4X4 of leisure wheels. Ek weet daar is 'n plek in JHB as ook 'n agentskap hier in Vredenburg wat dit verkoop. As ek dit weer raaksien sal ek jou pm . Ek dink dit is 'n baie goeie stelsel om jou hak op en af te skuif indien nodig. Ek het dit al hier op 'n Cruiser gesien . Daardie GRX van Exotic het so 'n Bosal hak aan en jy kan dit korter laat maak aan die onderkant. Jy moet net seker maak dat die agterdeur kan oopgaan as jy dit op gestel het.
Persoonlik hou ek meer van die onderste "drawbar system" Ek dink dit is stewiger, veral vir herwinning doeliendes. Die ou agter jou moet net sy eie sleeptou verskaf . Ek pm jou later persoonlik ek het mos jou direkte e-pos adres.
Groete
Bekker
Re: Bosal Tow Bar
Posted: 06 Jul 2013 12:49
by Clem
Mooi so Bekker - sien uit na jou epos.