Page 3 of 4

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 23 Jan 2013 06:21
by DawidT
More almal,

Baie interresante praatjie :thumbup: Maar..... wat is die MAF sensor, wat doen hy en waar sit hy :confused: :think: ???

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 23 Jan 2013 08:48
by Marino4x4
Hi Dawid

Dit is die Mass Air Flow Sensor. Dit is in karre wat Fuel injection het.

"A mass air flow sensor is used to find out the mass flow rate of air entering a fuel-injected internal combustion engine. The air mass information is necessary for the engine control unit (ECU) to balance and deliver the correct fuel mass to the engine. Air changes its density as it expands and contracts with temperature and pressure. In automotive applications, air density varies with the ambient temperature, altitude and the use of forced induction, which means that mass flow sensors are more appropriate than volumetric flow sensors for determining the quantity of intake air in each piston stroke."

Hy sit gewoonlik in die pyp wat van die air cleaner kom.
MAF.jpg
MAF.jpg (161.52 KiB) Viewed 2419 times
Hoop dit maak sin.

Groete

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 23 Jan 2013 11:41
by Tinus lotz
dawid
kyk ook na die plug se konneksie as dit verweer is gee hy verkeerde lesing jy kan hom skoon maak met n 3sek spuit met carb cleaner start en herhaal so 3 keer
moet nie aan die punt vat nie en moenie laat val nie dan koop jy n nuwe een !!! ek spuit sommer gewoonlik van aircleaner se kant af in posisie

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 24 Jan 2013 18:38
by psteyn
Terwyl ek nou al die dinge doen, kan iemand advies gee oor wat die beste vonkproppe is vir die 4.8?

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 24 Jan 2013 18:42
by psteyn
Kagiso II wrote:GROOTSEUN sal daai een kan antwoord
Iemand 'n idee hoe om vir Grootseun in die hande te kry? Het hom ge PM maar nog niks terug gekry nie

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 24 Jan 2013 19:21
by Kagiso II
ohsevensix forty drievier 4drie8 ..

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 24 Jan 2013 19:28
by psteyn
Dankie, het hom so

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 24 Jan 2013 21:14
by DawidT
Groot dankie vir die info oor die MAF. nou weet ek ook :blonde: ! Ek sukkel met my internet so my reply is bietjie laat!! :redface:

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 16 Feb 2013 13:34
by tour de frans
Goeie dag
Hoe meet jy jou petrol verbruik?
Met grooter bande is die spoed meter meer akuraat. Maar die odo wys n minder afstand as wat jy werklik afle.
Dis wet vir die motor vervaardigers om n 10% "error" in te bou vir die odometer. Maw std wiele wys die spoed viniger as wat jy werklik beweeg. Die odo is wel reg.
Met groter bande raak die speedo meer reg maar die odo wys minder afstand. Dit sal n verskil maak met jou verbruik se berekeninge.
Wat is n 4.8 se std band grote?
Groete

Re: Patrol Fuel burn....

Posted: 17 Feb 2013 23:39
by dieselfan
I thought the speedo and odo are linked, if your speedo is now accurate your odo will be too?! The odo and speedo is on the gears? With larger tyres both will become more accurate?