Page 3 of 3

Re: GQ Fuelpump

Posted: 05 Dec 2012 21:11
by Tinus lotz
Jorrie probeer vahalla spares of auto zone centorion hulle het een in stock gehad laas vrydag maar hulle wou 6oo rand gehad het ry more oggend verby 2 ander plekke sal jou laat weet!!! :thumbup:

Re: GQ Fuelpump

Posted: 05 Dec 2012 21:30
by Jorrie
Dankie Tinus, ek sal dit waardeer.

Re: GQ Fuelpump

Posted: 05 Dec 2012 21:37
by Tinus lotz
:thumbup: :thumbup:

Re: GQ Fuelpump

Posted: 06 Dec 2012 08:27
by Marino4x4
Hi Jorrie

Ek het vir Adrean Louw <adreanl@laubschernissan.co.za> gekontak. Jy het so ruk terug gese dat hulle enige geskrewe kwotasie van n Nissan agent sal klop. Dink posgeld gaan dalk ook n vaktor speel as n mens by hulle wil koop. Dit is net lekker om in my kantoor te sit en n e-pos te stuur en te sien wat Nissan sal vra vir die parte. Het laas n steering damper by Nissan gekoop. Hulle was nogals die goedkoopste. Sommer hier is Bloem gekry.

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... ouw#p34129

Soos ek gese het, ek kan n pomp vir jou koop en pos as jy wil. Geen probleem nie.

Groete

Re: GQ Fuelpump

Posted: 06 Dec 2012 17:54
by Jorrie
Marinus

Baie dankie vir jou aanbod.

Ek gaan net eers kyk of ek nie hier in Pretoria kan regkom nie.

Groete

Jorrie

Re: GQ Fuelpump

Posted: 16 Dec 2012 21:31
by Mammoth
Gonna Marino4x4, 144kw! Daai monster van jou is seker op steroids....! Ek kry maar 118kw. As ek mag vra, wat het jy als verander?

Re: GQ Fuelpump

Posted: 18 Dec 2012 13:02
by Marino4x4
Hi Johan

Ek het net die petrol pomp verander, niks anders nie. Ek sien daar is van die manne wat tot 146kw kry op die 4.5. Dit is die hoogste wat ek kon sien. Daar is seker manne wat meer kry.

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... =10#p33565

Kyk of jy nie die BMW pomp kan verander na n beter pomp nie. Dit is goedkoop genoeg om mee te eksperimenteer.

Groete