Page 3 of 6
Re: Left barn door extension
Posted: 01 Feb 2019 16:55
by izakjbrt
Jorrie wrote: ↑01 Feb 2019 10:47
All the Left Barndoor Brackets are now allocated.
Malcolm van Coller
Izak Joubert
Leon Fouche
Phillip Jacobs
Baie dankie, sien jou sondag
Re: Left barn door extension
Posted: 01 Feb 2019 17:31
by Jorrie
Dis reg so Izak. Sien uit daarna om jou te ontmoet.
Re: Left barn door extension
Posted: 01 Feb 2019 17:32
by izakjbrt
Jorrie wrote: ↑01 Feb 2019 17:31
Dis reg so Izak. Sien uit daarna om jou te ontmoet.


Re: Left barn door extension
Posted: 02 Feb 2019 14:18
by hugejp
I would also be keen on one please
Re: Left barn door extension
Posted: 02 Feb 2019 14:20
by hugejp
Jorrie wrote: ↑01 Feb 2019 11:59
SCUBA Patrol wrote: ↑01 Feb 2019 09:46
Jorrie,
Wil jy nie fotos en afmeetings van die barn door brackets neem en post nie asb. Dalk kan ons weer erens 'n btch laat maak as daar belangstelling is?
PS. ek sal een neem van die barn door brackets neem! Ek PM jou later
IMG-20190131-WA0009.jpeg
Hallo Jorrie,
Hoe groot is daai insane badges?
Re: Left barn door extension
Posted: 02 Feb 2019 18:38
by Jorrie
JP
Die groot een pas voor op die grill in plaas van die Nissan wapen en die kleiner een pas op die linker agter (barn) deur in plaas van die kleiner Nissan wapen. Die grotes is min of meer dieslefde grote van die wapens wat tans wat op die Patrols is. Die INSANE wapens is van vleklose staal gesny maar moet 'n biejtie gepoleer word.
Groete
Jorrie
Re: Left barn door extension
Posted: 02 Feb 2019 18:42
by Jorrie
Re: Left barn door extension
Posted: 03 Feb 2019 16:19
by Tinus lotz
Ek soek een vir my bakkie se grill
Re: Left barn door extension
Posted: 03 Feb 2019 19:10
by Jorrie
Tinus
Kry my more by Krygkor. Ek vat een saam. Bring asb vir my 'n wit Patrolforum sticker saam asb.
Bel net voor jy op pad is.
Groetnis
Re: Left barn door extension
Posted: 03 Feb 2019 19:24
by Andrewb
I would also like the door extension please.