Page 3 of 6

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 05 Sep 2012 20:12
by Jorrie
Ons ry die 20ste Sep Port Alfred toe en daarna PE toe. Kom weer die 29ste Sep terug. :blonde: :blonde:

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 17 Sep 2012 12:59
by ama-glug-glug
Lekker St Lucia by the seaside! Heeldag eet drink en met die powerkite speel. Weet iemand van enige 4x4 roetes in die omgewing? Ons dink nog daaraan om een dag Tembe toe te ry, maar dit is %$#& ver vir net een dag. Definitief een dag in Umfolozi Hluhluwe wildtuin.

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 25 Oct 2012 08:04
by Jules
Deon wanneer is jul in St Lucia, dit is so 80km van ons af

Shalom

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 25 Oct 2012 08:12
by offroadbiker
offroadbiker wrote:Porgt Alfred and Hermanus for family visits :cry: - no 4x4 trip
Due to personal reasons this trip has gone belly up :thumbdown:

Will be spending the whole of December on the "garden" route it seems :doh: , so maybe if anybody is around Gauteng we do a 4x4 outing :pray:

Booked at Dube from the 2nd till the 8th of Jan for a quick break :woo:

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 26 Oct 2012 08:33
by NISMOnator
Witsand in God se genade. Maar lyk my ek gaan GRIZZLY by die huis moet los. So daar gaan my 4x4ing. :thumbdown:

Gaan maar die visse moet skrik maak heeldag en al dag. :blonde:

LOL

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 02 Nov 2012 14:06
by Kagiso II
Jorrie wrote:Ons ry die 20ste Sep Port Alfred toe en daarna PE toe. Kom weer die 29ste Sep terug. :blonde: :blonde:
JOR -- ouens oppi WEGRY Kampvuur forum soek mense om saam te ry op nuwe 4x4 roete by Addo

""Vriende,
dit lyk my ons gaan dalk 'n paar Kampvuur manne in die Oos-Kaap wees rondom Krismis; ek is self daar want my ouers en skoonouers is in Uitenhage.

Gee my vinnig so 'show of hands' van wie sal belangstel in 'n dagtrippie na die Bedrogfontain/Kabouga 4x4 roete in die Addo NP?

Details hier:

http://tracks4africa.co.za/listings/item/w160736/

http://www.nightjartravel.com/4x4/be...tein-4x4-trail

Dis 'n maklike roete en ek is seker kinders sal dit ook geniet; ek was die heeldag besig en gelukkig..!!

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 02 Nov 2012 14:24
by Abri Hoffman
Grant wrote:, Vernuekpan.
Just be careful of the mosquitoes in Verneukpan during that time of year. They have tabbart as an appetiser. Apart from that very nice.

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Nov 2012 07:15
by Jorrie
Kagiso II wrote:
Jorrie wrote:Ons ry die 20ste Sep Port Alfred toe en daarna PE toe. Kom weer die 29ste Sep terug. :blonde: :blonde:
JOR -- ouens oppi WEGRY Kampvuur forum soek mense om saam te ry op nuwe 4x4 roete by Addo

Dis 'n maklike roete en ek is seker kinders sal dit ook geniet; ek was die heeldag besig en gelukkig..!! [/color][/size][/i]
Oompie,
Ons was in September by Addo. Addo het geweldig uitgeberei en die 4x4 Roete lyk baie interessant. As ons in Desember in daardie omgewing is sal ek belangstel. Op hieride stadium lyk dit egter of ons in die Pretoria omgewing gaan wees want die familie het elk hul eie idees.

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Nov 2012 07:33
by ama-glug-glug
Jules wrote:Deon wanneer is jul in St Lucia, dit is so 80km van ons af

Shalom
Jules, ons arriveer 22 Desember. Ons gaan doen gewoonlik al ons aankope in Richardsbaai. En dan vertrek ons weer op 6 Januarie. Ek sal kontak maak met jou nader aan die tyd.

Re: Where are you going December 2012?

Posted: 03 Nov 2012 21:10
by Jules
Excellent Deon , laat weet ons is daardie tyd hier dan kan ons dalk die lorries vir n trippie vat.

Shalom