Re: I did bend my Patrol at Klipkoppie
Posted: 29 May 2012 15:48
Isak
Ons almal buig ons karre so nou en dan ......
Dis hoekom ons met hulle 4 x 4 en speel my vrou se mos mans se speelgoed word net duurder elke sport het sy beseerings. My agter bumper is ook klaar van dieselfde rede
maar ja ons sit nog ysters op en speel verder !!!!as jy nou n engelse 4x4 gehad het moes jy hom seker wegooi na daai trail dit is deel van die sport volgende keer is jou trollie dalk net so bietjie hoer en dan smile jy weer!!!!! 