Page 3 of 4

Re: No power with 4.8

Posted: 08 May 2012 10:37
by NISMOnator
What caused the Troll exhaust to block? :think:

Re: No power with 4.8

Posted: 08 May 2012 11:14
by Tinus lotz
The pipe broke off and didn't line up with silencer had the same problem when baffels came loose in back box some time ago didn't all this power loss start after playing in the mud???? :think:

Re: No power with 4.8

Posted: 08 May 2012 18:02
by Coltenator
Yes Tinus,started after a Trip and there was a mudhole involved.
My exhaust is not blocked,had it checked,wish it was that :think:

Re: No power with 4.8

Posted: 08 May 2012 21:33
by Russ Kellermann
Could it not be an air-lock in the fuel delivery? I know thats more a diesel thing but hell at this point i'd try anything. i would replace my air filter,fuel filter and oil filters as a matter of course.

Re: No power with 4.8

Posted: 10 May 2012 11:03
by Kagiso II
Oom Albert seg gisteraand oppi foon vir my hy reken daar is 'n 'headgasket' geblaas tussen twee silinders ?? Hy se jy moot ook eers mooi dubbel seker maak die fuel injection bar is aral reg vas en reg ge-'torque' [hy suig lug iewers] - en lag hy lekker - hy het dit al op 'n 4.2 Chev gehad - die plug drade is nie in di eregte volgorde gekoppel nie .. hy loop op net party silinders - en dit konfoes daai kompjuter toetentaal

Hy het nie ander raad nie [sy beste "bet' met meeste geld op is die Gasket - maar probeer eers die goedkoper oplossings.

Sterkte man -- daai Trol moet nou regkom dat jy weer PLESIER uit hom kan kry

Re: No power with 4.8

Posted: 10 May 2012 11:16
by Peter Connan
If it is the head gasket, a compression test should show it.

However, I still ask whether you have had a 4-gas analasys done?

A diagnostics check will only tell you what is wrong IF THE CAR ITSELF KNOWS WHAT IS WRONG. There are however a number of other tools available to determine what the problem is, and using them will be much cheaper than dismantling stuff or replacing stuff on the off chance that you might find the problem visually.

:mytwocents:

Re: No power with 4.8

Posted: 10 May 2012 22:23
by Coltenator
Oompie en Peter
Is nie die head gasket nie,het laat check.
Ek het vandag n nuwe fuel filter laat op sit en ook twee silencer bokse laat vervang,wat snaaks was is dat die filter nie regtig vuil petrol in gehad het nie maar wel baie moelik deur geblaas het.Ek meen jy moes sommer geblaas het om net n bietjie lug deur hom te kry.Dit het gelyk of daar wel baffle plate los was in die bokse.
Het haar toe vir n test drive gevat en so ver lyk dinge beter,sal haar later op n oop stuk pad kry waar sy lekker haar bene kan rek,en hel sy kan ma lekker hardloop as sy reg is :woo: .
So hou ma duim vas dat sy nou wee :thumbup: is.
Sal laat weet wat aangaan.
Peter wat presies is die 4 gas analyzer? Ek word snaaks aangekyk as ek die ouens hier rond vra om dit te gebruik vir n toets.
O ja voor ek vergeet,hoe check mens jou gearbox en transfer case olie op die trol,want die filler tube het net n plug op en nie n dipstick soos ander auto's nie.
Groete

Re: No power with 4.8

Posted: 11 May 2012 01:26
by Tinus lotz
Daar is n prop op die kant waar jy hom vol maak
Net nissan se olie vir daai box hoor

Re: No power with 4.8

Posted: 11 May 2012 08:24
by Peter Connan
Gaan kyk bietjie hier:

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=61&t=2203

Basies meet die masjien al vier die hoof gasse wat by die uitlaat uitkom, en deur te kyk in watse persentasies hulle voorkam, kan 'n mens baie goed vasstel presies wat in die enjin aangaan.

Die ratkas en transfer case is apart en gebruik verskillende olies. Die transfer case het 'n prop, ek kan nie onthou of hy voor of agter in is nie. Gebruik goeie ratkasolie soos in die boekie gespesifiseer.

Die ratkas (dis die auto box ne?) het nie 'n dipstick nie, maar jy kan wel een by Nissan koop. As hulle hom diens, vervang hulle die prop met die dipstik se pypie, check die vlak en sit dan die prop terug, maar jy kan die dipstick en pypie by nissan koop en permanent installeer. Iewers in die drivetrain-afdeling is die part nommers. Hier moet jy egter net Nissan se eie olie gebruik, soos Tinus se.

Ek hoop jou kar is nou reg, laat ons weet ne?

Re: No power with 4.8

Posted: 12 May 2012 22:51
by Coltenator
Naand almal
Dit is met n groot :clap: dat ek nou kan se my TROL is reg.
Tussen die nuwe silencer bokse en die petrol folter trek sy nou soos n nuwe stoom trein.
Het saterdag n nuwe trail gery,huis toe gekom en ai,al daai krag is terug en sy is kookwater.

Dankie aan almal se insette,julle is almal great :thumbup: