Page 3 of 4
Re: New Nissan Badges
Posted: 19 Sep 2012 21:27
by gifgat
hi Driko as dit op my 2002 trol sal pas soek ek ook asb n stel. ek sal jou betaal dan stuur jy dit somer saam my daves valve as hy gekom het. laat weet my net of jy nog het .groete Bruce
Re: New Nissan Badges
Posted: 20 Sep 2012 07:57
by beast

Driko, kan ons nie die Nissan 4x4 Klub se embleem neem en iets maak soos die een van jou of die een van Mac. Dit sal nice wees om vir al die klub lede te laat kry
Re: New Nissan Badges
Posted: 20 Sep 2012 09:15
by Russ Kellermann
Grootseun wrote:Guys im thinking of getting a few of these made , who would be interested
I woud be very keen to purchase some of these. I saw these on the Auzzie site about a year ago.
Re: New Nissan Badges
Posted: 20 Sep 2012 10:08
by Grootseun
Bruce ek sal so maak vir jou
Russ let me know when youre ready and how , ill keep a set out for you
Nico - ons kan so iets maak ja , ek het soortgelykes laat sny en op my rugsakke vasgesit sodat my sak uitkenbaar is
Re: New Nissan Badges
Posted: 20 Sep 2012 10:14
by Peter Vee
Driko,
I am back in town this weekend, will give you a call to pick up set of badges and left rear door bracket.
Please keep aside for me
Thanks,
Peter
Re: New Nissan Badges
Posted: 20 Sep 2012 10:28
by Grootseun
No problems Peter im around this weekend
Re: New Nissan Badges
Posted: 20 Sep 2012 12:10
by jan.dup
Western Cape guys,
Driko gave me a few extra sets if you need some. PM me and I will get it to you.
Ps. Lekker om jou te ontmoet het Driko !!
Re: New Nissan Badges
Posted: 16 Feb 2013 15:41
by tour de frans
Goeie Dag
Is ek te laat? Is daar nog beskikbaar?
Dankie
Groete
Re: New Nissan Badges
Posted: 16 Feb 2013 17:22
by Tinus lotz
Miskien het Jan dup nog daar in die kaap???
Re: New Nissan Badges
Posted: 16 Feb 2013 20:36
by Jorrie
Frans
Ek kom more Kaap toe en sal vir die week in Simonstad wees. Ek het van Grootseun se wapens by my en kan vir jou saambring. Ek land moreaand 19H10. PM vir my jou kontaknommer dan kan ons 'n reeling tref as jy nog nie reg gekom het nie.
Groete
Jorrie