Page 3 of 9

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 22 Jun 2009 20:55
by Hermi
Hi Frans

Baie geluk met die mooi snorkel.Dit is nie n Nissan part nie ne.

Hermi

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 22 Jun 2009 21:09
by tour de frans
Dankie Hermi
Nee dis nie n nissan part nie, maar lyk baie goed op my Nissan
Ek is trots op my nissan :thumbup: was nog altyd :salute:
Groete
Frans

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 23 Jun 2009 21:31
by ChristoSlang
Het tot dusver nog net kleinerige spares gekoop by Nissan, en behalwe vir die uitspattige pryse was die diens darem OK.

Terloops, het enige iemand met 'n bruin/beige dashboard al daai borrels gekry? Tot dusver het ek nog net swart dashboards gesien wat die probleem het. Baie ouens op die Oz Patrol forum kla ook hieroor...

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 24 Jun 2009 07:41
by Herrie
Ek het my V-belde sommer by die local spares-shop gekry maar soek nog radiator pype!

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 24 Jun 2009 10:13
by Vaatjie
Hello kerels. Ek moes 5 dae wag vir 'n waterpomp vir my prado en dit het +-R2000.00 gekos en 'n vriend Freddie moes 6 weke wag vir parte in sy outo box. (4lt V6) Dit gaan maar orals so. Ek kon al my filters, behalwe lugfilter kry by Goeie Hoop Onderdele. Dit sal 'n kwessie van tyd wees en dan sal ons meeste parte (sluitonderdele) by nie agente kry. Die verkope op die 4.8's moet net styg en glo dit styg elke maand.
Groete

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 24 Jun 2009 13:35
by Lunar
OK, Nissan se dat my Patrol te oud is om die dash te vervang onder waarborg.:imsorry:
Hulle sal die helfte van die dash betaal. :clown:
Ek moet die ander helfte en die arbeid betaal wat saam omtrent R 7500.00 sal wees! :mad:

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 24 Jun 2009 13:48
by Herrie
Miskien moet jy ook nou maar "fur" op die dashboard sit soos jare terug :lol:

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 25 Jun 2009 12:10
by Vaatjie
I'll also settle for the fur. :lol:

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 26 Jun 2009 19:07
by G-MAN
Fur it is! :tease:

Re: Good/Bad Nissan Service: Your Patrol story

Posted: 28 Jun 2009 20:20
by Lunar
What colour? :think: