Page 3 of 13

Re: FUN DAY AT SANDWANI 21 Jan 2012

Posted: 26 Dec 2011 21:42
by Jorrie
Hier is die begin van 'n lys vir 'n dag by SANDWANI - 21 Januarie 2012. Laat my weet dan dateer ek dit op sodat almal kan sien wie gaan saam speel. Enige iemand is welkom. Hopelik kan ons 'n beter tarief met hulle reel.

1. Jorrie - 2 x Volwassenes - 2 x kinders + Beast II (1 x Patrol) + 1 x pit bike
2. Kagiso II - 1 x Volwassene + Boezman ( 1 x Hardbody)
3. Grootseun - 4 x Volwassenes + 1x Patrol
4. Aries66 - 2 x Volwassenes - 2 x Kinders + 1 x Patrol
5. Tinus Lotz
6. Peter Connan
7. Herrie?
8. Christo Slang - 1 x Volwassene + Chuck Norris (1 x Patrol)
9. Glen Hare? Nie-forum lid + 1 x LR Disco 3?

Groete

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 26 Dec 2011 23:22
by Grootseun
Grootseun - 2 volwassenes 1 patrol

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 27 Dec 2011 10:20
by ChristoSlang
En ek & Chuck Norris...

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 27 Dec 2011 19:25
by Aries66
Jorrie

Sit my besonderhede op jou lys as wolgende.
2x Volwasse 2x Kinders
1x Patrol

Groete
Louis

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 05 Jan 2012 20:08
by Grootseun
Jorrie maak asb Grootseun 4 volwassenes , ek bring twee platkar vriende saam wat nog glo Patrols is onnodig - lol

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 06 Jan 2012 07:48
by beast
:clap: Hi julle, kom ons reel die dag onder die vandaal van die Nissan 4x4 club. Ek is gevra deur SA 4x4 om artikel vir hul te doen oor die Nissan club. Ons kan dan vir Kobus [Herrie] vra om ook op die Nissan web te sit. Kom ons reel ook die dag deur te se wat die tye is ens. Voorbeeld Begin tyd: 9:00. Braai :12:30. Bring saam: Braai kos en drink goed. Wat van hout of Charcoal, stoele ens????. Ons sit Maandag aand as die klub om die jaar se beplanning te finaliseer en kan dan die een opsit. Dit sal wonderlik wees om ook te leer van die gevorderde bestuurders ons kan leer om die graad 5 hindernis te doen. Ook om met die tegniese ouens te praat. Hoe klink dit???

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 06 Jan 2012 12:17
by Kagiso II
Nico - NOU praat jy .. lyk die verdamde vaknsiekjie het jou goed gedoen :clap: :clap:
Oompie stem en steun soos jy se.

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 06 Jan 2012 12:18
by Tinus lotz
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 08 Jan 2012 18:49
by Jorrie
beast wrote::clap: Hi julle, kom ons reel die dag onder die vandaal van die Nissan 4x4 club. Ek is gevra deur SA 4x4 om artikel vir hul te doen oor die Nissan club. Ons kan dan vir Kobus [Herrie] vra om ook op die Nissan web te sit. Kom ons reel ook die dag deur te se wat die tye is ens. Voorbeeld Begin tyd: 9:00. Braai :12:30. Bring saam: Braai kos en drink goed. Wat van hout of Charcoal, stoele ens????. Ons sit Maandag aand as die klub om die jaar se beplanning te finaliseer en kan dan die een opsit. Dit sal wonderlik wees om ook te leer van die gevorderde bestuurders ons kan leer om die graad 5 hindernis te doen. Ook om met die tegniese ouens te praat. Hoe klink dit???
Ek stem saam met beast. Ek sal die lys van belangstellendeds byhou, maar ek het nie 'n kontak by die Nissan 4x4 klub nie.

Ek stel die volgende voor vir kommentaar en insette:

1. 09h00 - 09h30 Registeer by Sandwani.
2. 09h45 Kom bymekaar by die Lapa (Bring eie stoele, tafels, vuurmaakgoed, eet- en drinkgoed, alles wat elkeen nodige het moet saam geneem word, ens) Nota: Die lapa het net 'n dak en vuilis drom. Oorkant die hoofpad is daar ablusiegeriewe by die restaurant en kroeg.
3. 09h45-10h00 Bekendstelling aan mekaar (vir die wat mekaar nog nie ken nie).
4. 10h00-11h00 Toer van die fasiliteit.
5. 11h00-12h30 Demonstrasie deur hardebaarde oor hoe die moelike hindernisse aangepak moet word.
6. 12h30-14h00 Braai en geseligheid by die lapa.
7. 14h00-16h00 Ry hindernisse gelid.
8. 16h15 Afsluiting.
9. 16h30 Vertrek.

Re: DAY AT SANDWANI

Posted: 08 Jan 2012 19:08
by Jorrie
Hier is die nuutste opgedateerde lys vir die dag by SANDWANI - 21 Januarie 2012. Laat my asseblief weet dan dateer ek die lys verder op sodat almal kan sien wie gaan saam speel. Enige iemand is welkom.

1. Jorrie - 2 x Volwassenes - 2 x kinders + Beast II (1 x Patrol) + 1 x pit bike
2. Kagiso II - 1 x Volwassene + Boezman ( 1 x Hardbody)
3. Grootseun - 4 x Volwassenes + 1x Patrol
4. Aries66 - 2 x Volwassenes - 2 x Kinders + 1 x Patrol
5. Herrie - 1 Volwassene + Ungili (1 x Patrol)
6. Christo Slang - 1 x Volwassene + Chuck Norris (1 x Patrol)
7. Glen Hare? Nie-forum lid + 1 x LR Disco 3

Groetnis :salute: