Page 3 of 4
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 24 Nov 2011 09:13
by Kagiso II
BACK TO TOPIC
over on the Nissan Forum, oom RodC just had a looooong range tank made up for hi 1996 Patrol - by Silverton, at "just" R2500.--
I think that is a fair price - although Kobus [Herrie op Safari] het some cracks on his tank [but I THINK that has more to do with how the first owner mounted it.
I also frmly believe that a tank must NOT have square edges, they should be rounded .. it is always along those straight joints where the leaks occur.

Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 24 Nov 2011 10:21
by Grootseun
Jorrie , ek is nie seker waneer die CATS in SA in Patrols ingekom het nie mar n redelike duidelike reel is gewoonlik om na jou petrol filler cap te kyk , as die patrol sin soos ander voertuie sin is sal hy n klein diameter filler nek he wat net die unleaded pomp se nozzle in kan pas , maar soos ek se eks nie seker of patrol so werk nie - kan een van die petrol manne bevestig asb
As for die O2 sensor agter die cat indien daar een is en jy verwyder die cat , al wat hy doen is toets die cat se werking , daars verskeie maniere om die ECU te fool dat hy dink die ou is nog daar en doen sy werk so dit kan gedoen word , green peace hou nie daarvan as ons cats uithaal nie maar die verskil in performance is dit werd glo my vry
Ek werk self nou aan die hele groter intercooler , dawes en needle valve setup ens vir my 3.0 handgrenaat sodat ek n behoorlike exhaust daar kan op kry en steeds die turbo spool rate en boost rate kan veilig begheer en daai verdomde overboost keim kan in die but knyp
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 24 Nov 2011 12:59
by tour de frans
As jou kar n lamda agter die cat het dan sal daar een voor die cat ook sit.
Indien jy n lambda kar het,probeer maar loodvrye petrol. Grootseun is reg, haal dit heeltemal uit en n Dastek chip kan die ecu fool.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 24 Nov 2011 19:22
by Jorrie
Baie dankie almal, ek gaan nou eers vir 'n CAT/Lamda op my Patrol soek.
Miskien is die beste plek om te begin, by die handleiding wat Herrie vir my op CD gegee het.
Gelukkig ken ek 'n betroubare dienstasie naby my wat my kan help as ek dit nie self kan identifiseer nie.
As die Patrol op lood petrol kan loop sal dit baie help met die beplanning.
Ek hou ook van die Dastek chip idee en gaan 'n bietjie meer daarvan uitvind.
Ek sien SAC het onlangs 'n chip op special gehad, maar nou is ek van die topic af.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 25 Nov 2011 07:20
by Peter Connan
Jorrie as daar 'n CAT is, sal hy in die uitlaatpyp redelik naby aan voor wees, kort agter die manifold. Dit lyk soos 'n baie klein silencer, maar het gewoonlik nie stomp punte soos 'n silencer nie.
Daar sal ook een of meer sensors (meeste mense noem hulle Lambda of CO2 sensors), een voor en dalk een agter die Cat wees, met elektrise draadjies.
Kagiso II wrote:I also frmly believe that a tank must NOT have square edges, they should be rounded .. it is always along those straight joints where the leaks occur.
Oom Mac ek stem eintlik saam, maar ronde hoeke is baie moeilik om te maak as jy nie duisende tenks gelyk maak nie. Standaard tenks word gepers, gewoonlik in twee dele, en dan word die twee dele net aanmekaar gesweis. Maar om die vorms te maak om dit te doen, is baie duur, en dus word "aftermarket" tenks amper nooit so gemaak nie, en sekerlik nie vir skaars voertuie soos 'n Patrol nie. Die ander nadeel van hierdie konstruksie-metode is dat dit gewoonlik baie plek mors, en dus is die tenk se kapasiteit uiteindelik heelwat minder.
Die enigste manier om ronde hoeke op 'n gafabriseerde tenk te kry, is om pype wat in kwarte gesny is in die hoeke in te sweis, en dit is eerstens baie moeite, soo dit jaag die prys op, en verder maak dit dat daar baie meer swyswerk betrokke is, wat weer die kans van lekplekke verhoog.
Tenks met skerp hoeke is dus ons voorland, maar as hierdie hoeke verserk word met 'n tweede plaat of hoekyster buite om, en verkieslik moet die tenk in 'n raam le eerder as dat die monterings aan die tenk vasgeswys word, maar dit mors ook weer plek.
Verder is sekere materiale baie meer geneig tot "metal fatigue", wat die rede is hoekom hulle uiteindelik om die monteerpunte skeur. Die ergste van almal is Aluminium, vlekvrye staal is tweede en gewone sagtestaal is omtrent die beste. van die metale.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 25 Nov 2011 09:21
by Kagiso II
ek wens ek kon teken .. P/ter - jy is reg met die vervaarigingsproses as mens die "die" moet maak en dan alles 'press' [pars / pers]
MAAr as jy nou die plaat neem na 'n plek met daardie "buig" masjiene [die ouens wat waentjies maak het dit] dan buig die plaat en kom die boonste en onderste deel in die middel bymekaar [soos twee skottels??]
Dan is die sweisnaat op die gelyk vlak in die middel
ek kraak nog my se koppikjie om die vloeistof se se heen-en-weer gespoel te beperk sonder om ekstra weld in die tenk te moet doen ... maar outoppi dink nog dieppppp
as mens die plate so eers buig dan is die sweis mos nie op die hoek nie???

- tenk g buig.JPG (29.72 KiB) Viewed 1784 times
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 25 Nov 2011 22:47
by Jorrie
Í went to a couple of places today. They all tried to sell me a 140lt replacement tank at about R5800. Not good. I'm looking for an additional capcity of about 40-60 lt.
After looking at the options I am inclined to follow Wilfred's lead.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 26 Nov 2011 01:10
by Kagiso II
Jorrie -- oompie sien dar-doer oppi Gomboom
9 x Nissan Patrol Loadbodies and Fuel Tanks (Like new)
http://mpumalanga.gumtree.co.za/c-Cars- ... Z285518067
miskien is dit wat jy soek ???
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 26 Nov 2011 19:35
by Herrie
Mac/Jorrie,
Daai Patrol Bakkie se tenke pas nie op ons Patrols nie - ek het tot by Nissan gehoor dat die nie gaan pas nie. Ek wou my 40l sub-tenk met daai 80l sub-tenk vervang.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 26 Nov 2011 22:17
by Jorrie
Oom Mac
Dankie ek sal gaan loer.