Page 3 of 12
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 06 Apr 2011 06:39
by Sias
Eerste stukkie restorasie: Die grill is oorgedoen...

- Grill voor die tyd
- DSC09123.JPG (852.82 KiB) Viewed 2558 times

- Na 'n bietjie elbow ghries...
- DSC09128.JPG (900.27 KiB) Viewed 2558 times
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 06 Apr 2011 07:14
by David
Mooi so - Hy lyk weer soos 'n nuwe een!

Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 06 Apr 2011 07:56
by Rudolph
Dis nou awesome. Gaan 'n lekker projek wees hierdie, na alles gaan jy die lorrie goed ken!!
Geniet dit.

Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 07 Apr 2011 08:06
by Sias
Het gekyk of die 2006 GRX rims op die ou wa pas:
Dis dit...

- 2011-04-06 17.50.49.jpg (1.08 MiB) Viewed 2539 times
of dit...

- 2011-04-06 17.51.08.jpg (1.18 MiB) Viewed 2539 times
Die groter wiele steek nie verder uit as die ander nie en lig die kar met amper 2cm - ek sal 24cm onder die diff se pampoen hê.
En ek dink dit lyk baie beter - moet nou net 4 17" bande êrens kry...
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 07 Apr 2011 08:20
by Tinus lotz
Wat se bande soek jy? Ek kry goeie pryse op bf muds 17 sal gou uitvind en laat weet!
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 07 Apr 2011 08:28
by Tinus lotz
265 70 17. R1850 per BF muds km2 is dit wat jy soek? Laat weet maar
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 07 Apr 2011 09:13
by Sias

Tinus, dis bietjie meer as wat ek op die stadium wil betaal! Het gedink ek sal nou eers goeie 2de handse bande kry en dan later 'n goeie stel all terrains opsit. Wat vra die ou vir 265/70/17 A/T bande?
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 07 Apr 2011 09:26
by Tinus lotz
Die A T in daai size is 2600 n band die M T KM2 is op die oomblik heel goedkoop !
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 07 Apr 2011 12:14
by David
Tinus lotz wrote:265 70 17. R1850 per BF muds km2 is dit wat jy soek? Laat weet maar
Tinus - Ek is op soek na 285/70/17 KM2s en my laaste quote was amper R3k per band - kan jy vir my ook kry?
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 07 Apr 2011 13:04
by Russ Kellermann
agreed, quote yesterday for 285/75/16 BFG KM2 was R3000.00 (they have increased the price all over the country.

)