Page 3 of 4

Re: Which GPS?

Posted: 16 Feb 2011 13:04
by Peter Connan
Oom Mac dit wys net weer: hoe meer kompleks die produk, hoe belangriker is die gehalte van die diens wat mens kry.

Hier is 'n ou by my naaste Outdoor Warehous (Greenstone) wat my baie mooi gehelp het om al hierdie goed op my skootrekenaar te laai, my gewys het hoe om kaarte veilig op my GPS te kry en sekergemaak het eerstens dat alles werk en tweedens dat ek weet hoe alles werk, en beste van alles hy het dit alles verniet vir my gedoen (let op dat ek nie een van die produkte by hulle gekoop het nie). Oorlat ek 'n aap is het ek natuurlik toe gesorg dat hulle iets uit my kry deur 'n hoop goed by hulle te koop.

JG net vinnig, let daarop dat as jy kaarte vanaf Mapsource (op die rekenaar) na die GPS oorlaai, vee hy al die kaarte uit wat reeds daar is. As jy 'n moderne GPS kry wat geheu-kaarte gebruik, sou ek voorstel dat jy die hoof kaart (in my geval Garmin se topografiese kaarte) op die SD-kaart sit, en voor jy kaarte oordra van die rekenaar na die GPS, haal jy die SD-kaart uit die GPS uit, so staan jy nie gevaar om jou kaarte op te neuk nie. Kevin Bolton se mens moet aparte SD kaarte gebruik, een waarop jy Mapsource kaarte het, en die ander het jy T4A kaarte op. Die nadeel is dat jy dan kaarte moet omruil om van kaarte te verander, en daai goedjies is so klein mens kan hulle maklik verloor. Ongelukkig moet mens myns insiens altwee he, want T4A werk glad nie in die dorp nie, en Garmin werk nie goed in die veld nie.

Re: Which GPS?

Posted: 16 Feb 2011 13:39
by Kagiso II
[quote="Peter Connan"]Oom Mac dit wys net weer: hoe meer kompleks die produk, hoe belangriker is die gehalte van die diens wat mens kry.

Hier is 'n ou by my naaste Outdoor Warehous (Greenstone) wat my baie mooi gehelp het om al hierdie goed op my skootrekenaar te laai, my gewys het hoe om kaarte veilig op my GPS te kry en sekergemaak het eerstens dat alles werk en tweedens dat ek weet hoe alles werk, en beste van alles hy het dit alles verniet vir my gedoen (let op dat ek nie een van die produkte by hulle gekoop het nie). Oorlat ek 'n aap is het ek natuurlik toe gesorg dat hulle iets uit my kry deur 'n hoop goed by hulle te koop.

....... en dis my hartseer ook P/Ter - ek het ook van Outdoor WareHopuse se baie vriendelike hulpvaardige diens gebruik gemaak [die een onder in Hans Strydom by Silver Lakes] MAAR - soos jy se mens kannie alles laai nie - en toe ek my Lap[top neem dat hulle die ontsluite kaarte daar kan laai dat ek self by di ehuis kan opsnork --- toe is Gerrie weg by hulle en ek sit met my 'pinkie-in-my-neus-en-my-duim-in-my-oog" ... Ek kon EEN ontsluit kode uit hulle kry [Streetmaps} en die Topa - wat regtig baie kan help in my geval ... nada. [en nee, dit wys nie nie op my "login by garmin nie - want hulle het hulle e-mail ghebruik en broeder paranoiise "julle steel ons keerte" garmin se set-up is te trug op die brug om suiwer 'n kaart teenoor 'n GPS te registreer BY VERKOOPSPUNT al - en waarewwer ek daai GPS aanhaak, het ek toegang tot die kaart .. so eenvoudig behoort dit te wees - maar hulle dink nog oertyd en is net begaan hoe om hulle "regte" te beskerm - en jy wat klaar betaal het en nie 'n computer fundi is nie .. jou maai ook maar [elke GPS het sy eie unike serie nommer, dit behoort voldoende te wees en verg geen "rocket-science" nie - selfs 'n OU pol soos ek behoort dan sonder inspanning die nuutste kaarte te kan koop - daar en dan reeds geregistreer vir my GPS - en aflaai en aanwend soos EK wil, nie hoe hulle DINK ek sal wil nie]
Die hartseer is, ek ken 3 mense wat wel IT boffins is - en wat elke denkbare garmin kaart kan aflaai SONDER dat ek betaal vir 'n enkele een - EN almal is oop en werk - maar my integriteit laat dit nie toe nie - daarom doen ek dit nie.
MAAR - en daar slip ek sekerl;ik, ek kan lekker bitterbek en klaaegat en moun-kous raak as instansies die werkersklas se geld vat en nie dienooreenkomstig DIENS [weldeurdagte volledige gebruikersvriendelike diens] daaraan koppel nie :thumbdown: [en boonop laasnag MIN geslaap - so ek is suurderig in elkgeval :oldtimer:

Re: Which GPS?

Posted: 16 Feb 2011 14:05
by Peter Connan
Oom Mac ek hoor wat jy se.
Maar as jy kan bewys jy het vir die produk betaal, en hy is op jou rekenaar/GPS gaat hulle niks aan jou kan doen nie, maak nie saak hoe hy daar gekom het nie (dink ek in elk geval). As jy die strokie het, sal enige normale regter ooreenstem dat jy dit mag he?

Re: Which GPS?

Posted: 16 Feb 2011 14:21
by Kagiso II
dis wat ek op my "screen" het:
The following product has been successfully unlocked:

Garmap Africa Series 2008 Southern Africa Topo and Rec - March Edition
Serial Number: B86F-082C-0793-FB2D-26B8
Unlock Code: NPNMJUX63RDBWZYUS25LLR7SL

For this GPS device:

GPS Unit ID: 3306930363
GPS Model: Quest
GPS Serial Number: 13703902

Ref: D7FFA298-B2A2-4B6B-8EFB-92562A838E3C
Timestamp: 2008-09-06, 22:29:13


VOOR ek dit kon laai het die Quest gevrek - hulle het my by Boltons ge-"upgrade/migrate" na die Nuvi 500 MET die belofte - dus ook al die kaarte.
Ek wag nou nog

Re: Which GPS?

Posted: 17 Feb 2011 08:43
by Pieter du Toit
Kagiso II wrote:dis wat ek op my "screen" het:
The following product has been successfully unlocked:

Garmap Africa Series 2008 Southern Africa Topo and Rec - March Edition
Serial Number: B86F-082C-0793-FB2D-26B8
Unlock Code: NPNMJUX63RDBWZYUS25LLR7SL

For this GPS device:

GPS Unit ID: 3306930363
GPS Model: Quest
GPS Serial Number: 13703902

Ref: D7FFA298-B2A2-4B6B-8EFB-92562A838E3C
Timestamp: 2008-09-06, 22:29:13


VOOR ek dit kon laai het die Quest gevrek - hulle het my by Boltons ge-"upgrade/migrate" na die Nuvi 500 MET die belofte - dus ook al die kaarte.
Ek wag nou nog
Oom Mac

Wane kom jy we Kaap toe - ek kan jou help met al die frustrasies wat jy het en sorg dat alles reg werk - maar ek gaan jou lappie en gps nodig he. Terloops - watter OS gebruik jy op jou lappie???

Groete

Re: Which GPS?

Posted: 17 Feb 2011 08:45
by Pieter du Toit
Sorry net as Oom Mac dalk nie weet nie - met OS bedoel ek "operating system" - maw windows 7 of windows xp (home of proffessional ) of Vista ens

Grote

Re: Which GPS?

Posted: 17 Feb 2011 16:24
by Kagiso II
he he he - thanxz Pieter .. Oompie se pizzi en laptoppi loop op Windows XP met XP Office Pro vir programmatuur.

ek het gistraand vir 3 enne 1/2 uur hier voor die pizzi gesit en my grot afgesukkel - maar Topo is nou op die Nuvi, asook Streetmaps -- al neekry, die memry is te klein vir al daai detail [ek het wel 2Gb skyfie ook in, maar ek moes 'n klomp buurlande se data eers "skip" om dit op te kry.
Ek vind dt steeds "bad planning" dat as jy die kaart koop en jou GPS nommer gee, dit nie ouitomaties "unlock" nie - die tegnologie is daar, dis net 'n kwessie van PROGRAMMERING [en assik die affere so bekyk lyk dit of hulle in DELPHI skryf met C++ vir die "basics"]

Kan IEMAND my nou beduie hoe kry ek die "ding" om my te waarsku waar daar spoed :pray: :pray: :think: is??
As ek si POI aktiveer, pinggg hy vir ALLES, kerke, koshuis, Wimpy, graats, pikkenpy, tjekkers en wat nog ??

Re: Which GPS?

Posted: 17 Feb 2011 18:46
by Peter Connan
Oom Mac los daai spoed uit, hy sal al jou hare laat uitval!
Dalk selfs jou dryf om die naaste spietkop moet 'n mes te steek!

Re: Which GPS?

Posted: 17 Feb 2011 20:46
by Kagiso II
ekke ? messteek?? met my saaiz voorarms??? nee-wat, oompioe gryp hom aan sy broekgat en kraag en smyt hom dourrrrrr inn bosse waar hy hoeka laaik om te skuil ..:-)

- O k - ernstig P/ter: Explyn bikki? [Sussa se TomTom gee net die kameras aan met 'n beleefde biep - MAAR as sy binne die spoed is hou hy sy bek .. kannie gaarmin dit'ie doen nie? (ek kry nie waar mens dit kan stel nie)
Ek sien Sussa se TomTom het reeds die "Garsfontein" offramp aangedui maar my gaarmin heddit nognie . Sy sĂȘ vir Daddy dit "update" sommer self as sy vir domtom op die pizzi inplaaq [kan in plug ook wees, as jy wil korrek wees]

Re: Which GPS?

Posted: 18 Feb 2011 07:59
by Peter Connan
Oom Mac my Garmin begin kla elke keer wat ek binne 5km/h van die spoedgrens kom en omdat ek 'n ingeneur is wil ek altyd op die limits werk. Verder kla hy elke keer wat die spoedgrens verander (eintlik seker 'n goeie ding), en elke keer wat jy naby 'n lokval kom (al idle jy in eerste rat low range), en dis dit wat my dinges krap!