Page 3 of 4
Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 24 Mar 2011 17:02
by Tinus lotz
one of the guys philip has a full harness and stuff for a gu patrol i will find out and let you know he also has 3 patrol 4.5 gearboxes but they are manuals
Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 24 Mar 2011 18:07
by JG Shields
Charles, ek is baie bly die Patrol is aan die gang. Hoe meet jy jou brandstof verbruik se afstand...met die odo meter met GPS afstand? Ek vermoed jou odo behoort glad nie reg te lees nie. Daardie brandstof berbruik maak nie vir my sin nie tensy die ecu se programmering ook nie reg is nie.
Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 24 Mar 2011 18:25
by duckitt
My odo is 5km uit teenoor die gps maar die ecu is niks lekker nie
Hy is laat geen verstelling/ of rest toe nie so ek is steeds gebol
Hy soek ook die res van die elektronieka so plein gese
Die ding nuek my rond en die kostes raak belaglik
Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 25 Mar 2011 06:57
by JG Shields
My beskeie mening is dat alles reg gaan werk slegs wanneer die 4.8 enjin, ratkas, harnaste en rekenaars almal saam sonder modifikasies ingesit/oorgeplant word en sodoende die 4.8 opset standaard gehou word. Dit mag selfs beteken dat die "speedo spool" en ander soortgelyke komponente ook die 4.8 s'n moet wees. Hierdie komponente is 'n "pakkie" wat deur geweldig baie elektroniese funksies bestuur word en waarvan al hierdie funksies presies in balans/sinkronisasie met mekaar moet wees. Sodra een komponent nie die oorspronklike komponent is nie, dan moet daar baaaaaie klein funksies aangepas word om die balans weer te herstel. Ek is nie oortuig dat enige iemand (anders as die Nissan ingeneurs) al hierdie funksies en hulle interaksie met mekaar ken en verstaan nie...spesifiek die 4.8. Dis 'n heelwat meer komplekse kombinasie van enjin, ratkas en elektronika pakkie as wat algemeen aanvaar word. Dit maak dat dit 'n redelike "tall order" is om enige enjin met 'n Patrol 4.8 enjin te vervang.
Voorbeeld: Die brandstof toevoer word beheer/reguleer deur elektronies data wat die ECU versamel via SPOED SENSOR, RATKAS (verskeie insette), SPEEDO MODULES (ja, dis waar), UITLAAT GAS SENSORS ens. Hy neem ook insette in ag van verkeie ander komponente wat almal "reg" moet toets. Die ECU vermeng die data en besluit dan hoeveel brandstof om te gee.
Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 25 Mar 2011 08:15
by G-MAN
Conversions is vir ouens met tyd en pations!
Maak klaar daai 4.8 so dat ons n uitstappie kan bymekaar kry.

Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 25 Mar 2011 08:39
by duckitt
Een ding is verseker ek het al baie ombouings gedoen en die een was meganies
Die maklikste . Elektronies is steed die pyn maar nog nie een kon my n kop aansit
Nie so die een sal ek wys , die probleem is simpel ek kort n
Konsoll 2 wat nissan het en nie weet hoe om te gebruik
Nie dan is die nukke iets van die verlede al die goed word met die
Rekenaar verstel of geprogrameer en als is verstelbaar
Byna soos n aftermarket ecu so ek gaan nog een onderhande kry en klaar maak
Ten minste loop hy en al is dit die selfde brandstof gebruik as die ou motor loop die een ten minste as ek op sy oor spring
Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 04 May 2012 07:36
by duckitt

Ou Skilpad se strooi is nou uit gesort en hy is nou verseker nie meer skilpad nie.
Die trol is nou op n galop !
Al die drama agv n skroefie wat in die intake uit gekom het !
Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 04 May 2012 07:43
by David
Fantasties - baie bly jy het die pyn gekry!
Skilpad is nou seker soos Hasie met terpentyn onder die stert

Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 04 May 2012 08:06
by duckitt
Ja ek het ook die 4.8 se diff ratios in gesit en die kar het nou n klas lewe onder sy stert.
Re: GQ 4.8 vorder goed
Posted: 04 May 2012 08:18
by Grootseun
Netjies , onthou ook as jy sukkel daar is n paar diagnostic units wat uiters goeie dekking bied op Nissan stelsels , hulle kan nie ECU map soos die Consult nie nie maar bleddie goeie DTC en Current data en activatsions doen hoor , kontak my gerus as jy vrae het daaroor