Page 3 of 3
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 11:01
by Gerrie
Is hy darem nou al ordentlik ingery Oom?

Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 11:16
by Kagiso II
jy sien my kjent - ik sĂȘ net noudiedga virri aantie Dwerrgie, ik wonner of daai tweede rat nou al mooi ingeloop is, almiskie moet 'k hom nou in derde ook begiine ry. Hoe dink jy?
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 11:39
by Gerrie

Ja, nee dit sal werk... ek hoor hoeka hulle se mens moet dinge starig vat..
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 12:08
by Diekie
Welkom hier Gerrie.Jy moet nou net vir jou n Patrol aanskaf dan kan jy vir ons lekker stories in Wegry skryf oor waar jy oralste was met die Patrol

.
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 12:21
by Gerrie
Jip, ek sal bittergraag wil. Die ding staan so, ek ry tans 'n Camry (my erfporsie) en moet eers hom van my hande afkry voor ek 'n 4x4 kan bekostig... moeilik, ek weet! So as iemand hier weet van iemand wat 'n Camry soek (die goed sleep mos 'n karavaan dat hy weet hys gesleep!!) dan kan ek die bal aan die rol kry om 'n goeie ryding te kry. Maar dit moet ook natuurlik nei die bank breek nie... ek kry juis in Augustus my SWAMBO so daarvoor moet ek ook nog 'n geldjie spaar...

Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 13:54
by Mrowka
Welcome, welcome!
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 13:56
by Gerrie
Thank you! Thank you!
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 08 Feb 2011 17:08
by Nikolai B
WElkom Gerrie (zo heet mijn vader ook!!)
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 09 Feb 2011 12:43
by Mrowka
Welcome, welkom, and enjoy!