
Gerrie van Eeden
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Gerrie van Eeden
jy sien my kjent - ik sê net noudiedga virri aantie Dwerrgie, ik wonner of daai tweede rat nou al mooi ingeloop is, almiskie moet 'k hom nou in derde ook begiine ry. Hoe dink jy?
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Diekie
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 03 Feb 2010 20:42
- Full Name: Diekie
- Nickname: Diekie
- Home Town: Klerksdorp
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5GRX and a Nissan Sanni s/w V6 4x4
- Home Language: Afrikaans
Re: Gerrie van Eeden
Welkom hier Gerrie.Jy moet nou net vir jou n Patrol aanskaf dan kan jy vir ons lekker stories in Wegry skryf oor waar jy oralste was met die Patrol
.

- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Gerrie van Eeden
Jip, ek sal bittergraag wil. Die ding staan so, ek ry tans 'n Camry (my erfporsie) en moet eers hom van my hande afkry voor ek 'n 4x4 kan bekostig... moeilik, ek weet! So as iemand hier weet van iemand wat 'n Camry soek (die goed sleep mos 'n karavaan dat hy weet hys gesleep!!) dan kan ek die bal aan die rol kry om 'n goeie ryding te kry. Maar dit moet ook natuurlik nei die bank breek nie... ek kry juis in Augustus my SWAMBO so daarvoor moet ek ook nog 'n geldjie spaar... 

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests