Page 3 of 3

Re: DIY Swing Awning

Posted: 03 Nov 2010 08:01
by JG Shields
Peter, net 'n gedagte rakende wind. Wind is 'n BOELIE. Swak "canvas" sal skeur in wind. Sterk "canvas" gaan veroorsaak dat die hele konstuksie opfrommel. Breek gaan die wind hierdie awning breek...en klaar. Met dit in gedagte, hou ek tog altyd van 'n ligter materiaal ter wille van kleiner volume wanneer dit opgevou is, asook minder gewig.

Myns insiens is hierdie 'n awning wat nie in die wind moet staan nie. Alternatiewelik sou ek dink aan 'n aluminium "solid round bar" wat binne in die balkies kan ingly en net daar le. Die aluminium kan as 'n paaltjie, soortgelyk as 'n tentpaaltjie, gebruik word met 'n dun tent-toutjie daaraan. Sodra wind 'n probleem raak, trek die paaltjie uit die balkie uit en word 'n tentpaal wat met 'n toutjie op die grond vasgetrek word. Wel, dis net 'n gedagte.

Re: DIY Swing Awning

Posted: 03 Nov 2010 11:54
by Kagiso II
ek en Ds Gawi [van Botswana] het die "attributes" van waterdigte skadunet "onttdek"
New-!Xanagas se kerk is daamee gebou. Jaartse en jaartse word oor die ousdte van die oues Boesmans se huisies gespan om hulle bikki teen die Kalahari son em reen en wind te beskerm ... dis al 5 jaar an hou steeds [daar is 'n soort elasties in die materiaal wat hom laat meegee ... hy skeur nie in die wind nie [waai daar wind in die Kgalkgadi ?? waarvan praaaaaaat jy Bru' .. die wind word dan daar gebore !!! :wink: ]
Xanagas Kerk ii.jpg
Xanagas Kerk ii.jpg (170.98 KiB) Viewed 2995 times
Xanagas kerk i.jpg
Xanagas kerk i.jpg (174.35 KiB) Viewed 2995 times
selfs Gawi se "pastorie" op New Xanagas is daamee oorgetrek
selfs Gawi se "pastorie" op New Xanagas is daamee oorgetrek
Xanagas kaya.jpg (172.47 KiB) Viewed 2995 times
jaar in jaar uit ... en dit hou nog
jaar in jaar uit ... en dit hou nog
Xanagas Kerk.jpg (196.3 KiB) Viewed 2995 times

Re: DIY Swing Awning

Posted: 15 Nov 2010 14:39
by Peter Connan
Hello JG

Jy is reg, 'n wind wat 'n huis kan omwaai sal verseker ook hierdie awning breek. Ek voel egter dat as die wind so waai dat hierdie awning in gevaar is, wil mens in elk geval lankal nie meer buite onder 'n awning sit nie, en omdat dit net twee minute vat om hom in te pak is dit moontlik om hom te "red". Om soliede pootjies in die arms te sit, is moeilik omdat die seil slopies in het wat om die arms pas en dit word dus moeilik om die paaltjies uit te haal.

Ek het egter gewonder of die beste plan nie is om los verstelbare bene te maak wat saam met toue en tentpenne werk, en dit in 'n sak te sit saam met 'n seil waarmee 'n mens 'n muur rondom die awning kan bou, om dan 'n lekker windskerm ding te kan bou nie?

Net 'n idee...
Peter

Re: DIY Swing Awning

Posted: 16 Nov 2010 09:38
by JG Shields
Peter, ja dit kan ook goed werk. Het jy dalk al 'n kosteberaming op die metaal gedeelte van die awning?

Re: DIY Swing Awning

Posted: 16 Nov 2010 23:01
by Kagiso II
P'terman -- is nou rerrag tyd ons koppe bymekaarsit - ek probeer vi jou 'n idee aanstuur - mar my g-mail kry nie weer jou i-muil dres nie.. PM vi oompi daai i-muil van jou??

Re: DIY Swing Awning

Posted: 26 Nov 2011 22:31
by Jorrie
Peter

I am also very impressed with your awning, but I probaly first need a roof rack and some other mods. I also like your bash plates. :thumbup: Will contact you when the time and budget is right. Have a long list of mods, but priorities need to be decided,

Re: DIY Swing Awning

Posted: 07 Dec 2011 21:54
by Jorrie
Peter
Your awning article in the Drive Out of Dec 11 is awsome. Will contact you when the time is right.