Page 3 of 3

Re: Diederik Fourie (Diekie)

Posted: 22 Jan 2011 00:46
by Mammoth
Sjjjjjt, saggies praat. Swambo is naby en as sy sien waarmee ek besig is kry ek dit weer van voor af oorlat ek ons Sani verdrink het!

Re: Diederik Fourie (Diekie)

Posted: 22 Jan 2011 22:19
by Kagiso II
Diekie - ek sien jy versuip Sani's ... is daar nie 'n soort vereeniging, amper soos DBV vir 'cruelty to Sani's nie???

Ek wonder hoeveel van ons op hierdie forum het rooi Patrollies [met di egoud onderlangs]
Jy; Pieter; Ekke... Wie nog? Steek bikki hand op manne :oldtimer:

Re: Diederik Fourie (Diekie)

Posted: 22 Jan 2011 23:10
by Willie
welkom

Nice foto's :thumbup:

Re: Diederik Fourie (Diekie)

Posted: 23 Jan 2011 10:18
by Diekie
Nee oom Mac,ek het darem nog nie my Sani versuip nie en ek glo ek sal darem ook nie :thumbup: .Die Sani wat oom sien wat versuip het is Mammoth sin.Ek moet se my eintlike kleur wat ek verkies op n 4x4 is maar wit maar ek het die Patrol gekry teen n goeie prys en het toe hom gevat .Ek moet erken die rooi Patrollie trek meer aandag as wat ek verwag het en almal wat my Patrol al gesien het hou van die kleur,dis net jammer jy sien al die krap merkies so maklik maar wat is n 4x4 voertuig sonder n paat "battle scars" :wink: .Oom ek dink as ons daai vereeniging moet stig dan gaan daar vir jou n paar mense vet in die moeilikheid wees :biggrin: .Al het ek my droom voertuig,"die Patrol" is ek baie lief vir my Sani en gebruik ek haar waarvoor sy gebou is maar ek pas haar op, ek glo ek sal nooit van hom ontslae raak nie miskien dalk vir my dogters gee as hulle wil begin 4x4 maar dit is darem so oor 13jaar :biggrin: .

Re: Diederik Fourie (Diekie)

Posted: 23 Jan 2011 12:13
by Kagiso II
eisjj - ek's oude, blond, Irish :oldtimer: :oldtimer: ... genoeg verskonings om enigiets aan te vang en los te kom -= sorri Diekie -- Mammoth, jou moordenaar !! :surprised:

Geniet die rooi Patrollie - en wat Sanei betref, ek en nog 'n hele land vol anner ouens wat al ooit 'n Sani gehad het sal met jou saamstem. [en NIKS maar niks wen 'n Sani op binneruim spasie nie [nie eens ou Lobo nie - al het hulle 100% dieselfde afmetings buite om.]

Re: Diederik Fourie (Diekie)

Posted: 25 Jan 2011 09:22
by Mammoth
Sorry oom Mac! Sallie weer nie.....

So leer mens maar partykeer goeie lesse - Ek het geleer, n' Sani kan dryf in die water omdat hy so lig is veral as jy n' ekstra long range tenk op het. Bubble onder daai fibreglass body!!!!!!!!!

Maar jy is reg, geen ander kar het daai spasie nie!