Page 3 of 3

Re: 4.5 sluggish

Posted: 18 May 2010 04:42
by Gerrit Loubser
JG Shields wrote:25% on top of 113 = 141
JG, the way to calculate the power before losses, if the power after losses is 113 kW and losses are 25% is as follows:

Power at flywheel x (100% - loss%)/100 = 113

Or

Power at flywheel = 113 / [(100% - loss%)/100] = 113 / 0.75 = 151 kW

Remember that the power loss must be calculated based on the power before losses, not after.

Re: 4.5 sluggish

Posted: 18 May 2010 09:35
by JG Shields
Gerrit,

Dit beteken dat SOMME MAAK is nie sommer meer net SOMME MAAK nie. Vandag is daar dus karre somme, beeste somme, geboue somme ens...Arme kinders in die skool!!! Ha...ha...

Re: 4.5 sluggish

Posted: 18 May 2010 10:17
by Gerrit Loubser
JG, dit werk vir beeste en ander goed ook. :biggrin:

Dit is amper soos om te bereken wat die prys voor BTW is van 'n item wat, sĂȘ maar R114 kos as die BTW koers 14% is. Mens kan nie 14% van R114 bereken (R15.96) en dit dan aftrek van R114 om 'n oorspronklike prys sonder BTW van R98.04 te kry nie, want die BTW is oorspronklik bereken op die prys voor BTW, wat minder as R114 is. Die regte antwoord kan mens maklik kry deur R114 te deel deur 1.14 om 'n oorspronklike prys van R100 voor BTW te kry. :wink:

Re: 4.5 sluggish

Posted: 18 May 2010 11:06
by JG Shields
Gerrit, ek spot sommer. Ek het heeltemal te simplisties na die som gekyk. Dit illustreer maar net weer dat elke onderwerp (en dis eintlik waarmee ek spot) sy tegniese eienskappe het wat mens moet ken voordat die sompompie nader getrek moet word. My oupa het altyd gese: JY MOET WEET WAT JY NIE WEET NIE. Dis nou ek daai.

Lekker dag!

Re: 4.5 sluggish

Posted: 18 May 2010 12:32
by Gerrit Loubser
:biggrin: :salute: