Page 19 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 08 Mar 2017 23:01
by Alex Roux
hitsch wrote:I have a envelope lying in Capetown and could organize delivery next week Tuesday to someone who could bring it along
Hi Christian

Looks like I will fly down on 16th and drive up from CT on 17th.
So you can PM me to arrange.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 09 Mar 2017 15:09
by Grant
Wishing you all some great fun. It is an experience, and for the diesel guys , best of luck. I thought I had broken my old ( Drik's) Patrol. It had never and probably will never see revs like it did on our trip in 2008.


Remember tyre pressure and speed are your friends in the sand.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 09 Mar 2017 17:00
by Michael
Thanks Grant, I guess we can take all the good advise and tips from experianced drivers when it comes our way :thumbup:

Hopefully we dont brake anything, there will be loads of videos so we will see what happens

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 10 Mar 2017 06:37
by Tinus lotz
One week o yes cant wait :blonde: :blonde: :layrubber: :driving:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 10 Mar 2017 07:05
by iandvl
Well, I am definitely out of this one. Start heading up to Malawi via Bots and Zambia on the 16th... :woo: :woo:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 10 Mar 2017 22:36
by hitsch
Guude together
On what frequency are the radios.
Need to have my programmed.
Greetings

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 11 Mar 2017 11:20
by Tommie
Dag Maats.

Ian kan jy asb help met die frekwensies vir ORA 1, ORA 2. Ek dink dt is die 2 kanaale wat ons sal gebruik.

Maats onthou maar om genoeg muskiet spuitgoed saam te bring. En dan ook gif vir die miere. Daar is apies wat ook pla, kettie en albasters werk goed vir hulle.

Kan ek ook asb n indikasie kry van wie op watter dag daar sal wees, sodat ek kan weet of ons gaan moet begin soek. :biggrin:

Wanneer julle ry, ry asb versigtig, die van julle wat deur Kuruman ry, moet asb nie daar stop nie, en wees maar op die uitkyk vir gryp diewe. Sluit die deure en maak sekker dat daar nie dinge is wat los rond le nie, hulle steel dit af terwyl jy ry.

Groete

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 11 Mar 2017 13:50
by Tinus lotz
Ek dink ek gaan n paintball gun saambring .....met solids vir die gryp diewe

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 11 Mar 2017 16:01
by David M
Tommie wrote:Dag Maats.

Ian kan jy asb help met die frekwensies vir ORA 1, ORA 2. Ek dink dt is die 2 kanaale wat ons sal gebruik.

Maats onthou maar om genoeg muskiet spuitgoed saam te bring. En dan ook gif vir die miere. Daar is apies wat ook pla, kettie en albasters werk goed vir hulle.

Kan ek ook asb n indikasie kry van wie op watter dag daar sal wees, sodat ek kan weet of ons gaan moet begin soek. :biggrin:

Wanneer julle ry, ry asb versigtig, die van julle wat deur Kuruman ry, moet asb nie daar stop nie, en wees maar op die uitkyk vir gryp diewe. Sluit die deure en maak sekker dat daar nie dinge is wat los rond le nie, hulle steel dit af terwyl jy ry.

Groete
Apies - Ek bring die Pitbull saam :rolling: :rolling: Solank die Apies nie Bobejaane is.....

Ons ry so 03h00 Woensdag en gaan N1, Parys, Hoopstad, Hertzogville, Kimberley, Griekwastad net omdat Anzel nooit op daai pad was nie en die gedeelte in die donker op die N1 sal wees.

Of miskien moet ons deur Kuruman en daar stop. Ek wil daai ouens se gesigte sien as Anzel winkel toe gaan met die Pitbull...... :woo: :woo: :woo:

Tommie - Sal ons ons goed moet oppas waar ons kamp of is daar geen probleme daar?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 11 Mar 2017 16:06
by Tommie
David.

Nee daar is nie daai probleme nie. Die ergste is wanneer die apies jou die eiers en brood steel. Maar ek dink ook met die pitbull daar gaan hullle hul afstand hou. Daar is nie bobbejane nie. Net die blou apies. Sal ook graag die video wil sien as jou pitbull daai klomp verras in Kuruman :biggrin: