Page 19 of 19
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 31 Dec 2012 13:13
by Carel
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 14 Jul 2025 06:53
by SJC
Jorrie wrote: ↑18 Nov 2012 16:23
The next batch of Gerotek Pics.
DSC_0147.JPG
DSC_0224e.jpg
DSC_0232e.jpg
DSC_0242e.jpg
DSC_0243e.jpg
DSC_0248e.jpg
DSC_0251e.jpg
DSC_0252e.jpg
DSC_0190e.jpg
DSC_0254e.jpg
I the 35 degree / 70% incline the steepest one they got at Gerotek?
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 15 Jul 2025 05:40
by Peter Connan
No, they have a 45° one as well.
We were not allowed on it.
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 15 Jul 2025 07:05
by SJC
kan standaard karre 'n 45 grade ry?
jy hoor altyd van ouens wat jou vertel hoe hulle 'n 45 grade helling ry, maar na naderre ondersoek sien jy hulle helling is nader aan 30...
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 15 Jul 2025 14:39
by Peter Connan
Dis 'n baie goeie vraag.
Gerotech se ouens het destyds gesê ons sal dit nie maak nie, die dat hulle ons verbied het om te probeer.
Aan die ander kant, van die ouens op 4x4 community het moeite gedoen om Koos se klip te meet, en hulle het by 43° uitgekom. Dit is die maksimum (dus 'n baie kort afstand) maar ek is seker die axle twister op hom maak die lewe baie moeiliker.
Ek dink dit hang af van watter standaard kar. Ek glo 'n Y60 of Y61 met enige van die brandstofinspuiting-enjins sal dit maak. Ek dink nie 'n Y60SGL met die vergasser 4.2 enjin sal dit maak nie. Myne het begin krag verloor op die 70% helling destyds. Dit hang waarskynlik ook af van die bande. En kontroversieel glo ek die beste bande gaan pad-bande wees, of relatiwe sagte AT's.
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 15 Jul 2025 17:49
by SJC
sal interressant wees as mens so toets kon sien.. het bietjie op youtube rond gekrap maar kon nog nie so ekperiment opspoor nie..