Page 18 of 24

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 19:48
by Tommie
Naand Maats.

Magtig die Patrols is Yster mooi voertuie, en dan as hy nog gepak is ook, dan is hy werklik pragtig. Ek sal more ook so teen 9uur daar wees. Die manne wat dit nie kan maaki. Ons reel weer so duine trip.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 22:45
by Jorrie
Geniet dit manne! Moet net nie met Tommie se Patrol kompeteer nie. Hy gaan 10 teen 1 wen. 7Lt V8 :woo:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 24 Sep 2015 19:15
by Nissan KingCab
I am posting on behalf of iandvl.
They had a couple of issues along the road, but are rolling again.
They be sleeping with friends tonight and joining you guys tomorrow.

Sorry that I'm missing this trip but with a good reason, my baby girl was born on Sunday. :woo:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 24 Sep 2015 21:52
by JoshJ
Baie Geluk met die geboorte van jou Dogter :clap:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 25 Sep 2015 08:17
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Maak vol dan gaan ons rol tot by bloemhof dam en more verder sien julle daar....m
Dirk ......wilkie ons gaan julle mis .....het julle enige idee hoeveel crop circles ek ga gooi....lol
jy moet net n foto stuur van daai (crop O's) :rolling: :rolling:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 27 Sep 2015 10:16
by ricster
Congrats Nissan KingCab and family !!!!!!!!! :blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :blonde: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 27 Sep 2015 15:04
by Tinus lotz
Baie geluk Danie....ek het so lekke tyd gehad
Dankie Tommie .....een keer n jaar duine ry sal nou gebeur :salute:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 27 Sep 2015 15:54
by Abri Hoffman
Terug by die huis. 8 ure 20min.
788km waarvan 700km grondpad was.
Perfekte afsluiting vir 'n ongelooflike naweek.
Kampering was great, Duine fantasties en mense onverbeterlik.
Dankie aan almal wat deel was en 'n spesiale dankie aan Tommie vir die reëlings en al die advies.
Ons moet dit 'n jaarlikse instelling maak.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 27 Sep 2015 16:12
by Jorrie
:gotpics: :gotpics: :gotpics:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 27 Sep 2015 18:36
by Peter Connan
Danie, baie geluk en ook voorspoed.

Tommie, baie dankie vir 'n wonderlikke naweek. En jammer vir die laat kuier onder jou gazebo saam met Stefan en Abri.

Tinus, Stefan en Abri, dankie vir die hoesmedesyne (ahem), Malaria-voorbehoedmiddel en Koos Wyevoet, en die kopseer vandag.

Almal wat saamgery het, dankie dit was moevies lekker.

Jorrie, byt vas. Net eers more-oggend se maansverduistering afneem, dan aflaai en verwerk.