Page 18 of 20

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 14:15
by Alex Roux
RustdeWinter1.JPG
RustdeWinter1.JPG (176.25 KiB) Viewed 2434 times
RustdeWinter2.JPG
RustdeWinter2.JPG (186.25 KiB) Viewed 2434 times
RustdeWinter3.JPG
RustdeWinter3.JPG (138.99 KiB) Viewed 2434 times
RustdeWinter4.JPG
RustdeWinter4.JPG (168.92 KiB) Viewed 2434 times
RustdeWinter5.JPG
RustdeWinter5.JPG (132.08 KiB) Viewed 2434 times
RustdeWinter6.JPG
RustdeWinter6.JPG (120.17 KiB) Viewed 2434 times

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 16:57
by Herrie
Ek is bly julle het dit geniet!!

My vrou is vandag weer ge-opereer en hopelik sal alles nou regkom dan kan ek ook saam met julle 'n naweek doen.

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 17:02
by ricster
Ons hou duim vas Kobus !!!

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 17:23
by andredurand
Hi almal dit was in baie lekker naweek net jammer ek kon dit nie kla maak nie . Maar ek sal volgende keer . Vir Alex ek haal my hoed af vir jou :clap: :clap: :salute: :salute: :salute: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Jy bly in yster En Kobus sterkte ons hou duimvas

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 17:27
by Kagiso II
Andre ?? Gee bikki trugvoer oor'ie Leeuloop ??

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 18:15
by Div@
Baie dankie almal BAIE GELEER as dit nie vir leeuloop was wat my die lyne gewys het Saterdag, het ek nie Sondag tuiswaarts gegaan maar al vroeg Saterdag.

Ek gaan my rotstuin afbreek en gras plant Klippe wil ek vir 'n ruk lank nie sien nie - Todat ons weer gaan natuurlik

Andre PM my met 'n bedrag asb - 25% af dan maak ek self die "mounting" reg.

Oom Mac no van die man wat lockers verkoop vir die Terrano asb.

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 18:23
by Div@
Terrano II Shorty

Bronkhorstspruit - Rust De Winter - Bundu - Bronkhorstspruit Rit voltooi = R300-00 Diesel. LOL

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 18:33
by Kagiso II
Hallo Dawid -- dis MIKE SWANN 082 569 4183

Jy kan ook i-muil na sy kraal aanjaag = Mike Swann op nizaniauto@gmail.com

Re: Rust de Winter - Nissan Club weekend away 2013

Posted: 07 Oct 2013 18:35
by andredurand
Ek het die ratkas se mounting af gehaal dit lyk ok maar gaan ook kyk na die engine mountings sal laat weet as ek nog nuus het

Braaitang

Posted: 07 Oct 2013 21:02
by Alex Roux
Is daar enige kans dat iemand 'n braai tang huis toe gebring het wat nie syne is nie?
Dit het hout handvatsels met tou om die een kant van die handvatsel gedraai.
Ek braai al seker 15 jaar met die ding. Bietjie sentimentele waarde.