Page 17 of 24

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 08:32
by Jorrie
Geniet die trip. Ek is seker Tommie gaan mooi na julle kyk.
Onthou die pics!!!

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 10:42
by SJC
Stefan wrote:Klaar gepak, net die laaste paar goedjies more-oggend ingooi dan rol die wiele noord!


Die groen patrols is darem maar mooi. (al die patrols is mooi, maar dis 'n mooi groen). :salute:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 13:02
by Tinus lotz
Ek koop vleis dan kar plak dan ry......kannie meer wag nie :blonde:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 13:09
by iandvl
Gepak. Gehak. Amper op die pad.

Dit gaan epic wees...
TROL.jpg
TROL.jpg (188.72 KiB) Viewed 3785 times

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 14:29
by Wilkie
Ai Ai Ai..........aan al julle manne wat gaan, net veilig wees en pasop vir die ander padverbruikers wat nie die padreels ken nie.

Ek wens ek kon gaan....tot vlg keer :salute: :salute:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 14:33
by offroadbiker
Ek slaan more kamp op in my erf :oldtimer:

Ek kan nie 'n hele langnaweek net in die huis bly nie :doh:

Eish ek moes bankroof gepleeg het en die trip ge-join het :surprised:

Geniet dit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1 :salute:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 16:29
by Tinus lotz
Maak vol dan gaan ons rol tot by bloemhof dam en more verder sien julle daar....m
Dirk ......wilkie ons gaan julle mis .....het julle enige idee hoeveel crop circles ek ga gooi....lol

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 16:42
by Alex Roux
iandvl wrote:Gepak. Gehak. Amper op die pad.
Dit gaan epic wees...
Hier is die groen mannetjies wat ek kon kry.
Ek kan nie saamgaan nie.....

:minigun: :beamup: :glob:

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 17:15
by arnosl001
Hi Maats sorry ek gaan dit nie meer maak nie.

Tinus gaan my booking oor vat.

:thumbdown:

Jammer ons probeer weer volgende keer.

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....

Posted: 23 Sep 2015 19:36
by JoshJ
Julle moet dit geniet :salute:
QQQ QQQ