Page 17 of 22
Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 28 Jan 2016 14:05
by Michael
Hy kom mooi aan Fanus

Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 28 Jan 2016 14:12
by Herrie
Dit lyk baie goed!

Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 28 Jan 2016 14:42
by SJC
Dankie.
My bakkie pas nou nie meer in die garage nie....

Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 28 Jan 2016 18:52
by Peter Connan
Haal maar weer die angle grinder en die sweismasjien uit.
Sny hom af onder teen die angle iron, want die kant-trappies en die stoeltjies lyk ook vir my bietjie te hoog?
Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 28 Jan 2016 19:03
by SJC
Ek het lank gewonder of ek dit korter moet maak, maar het toe besluit om dit vir eers te los en te sien of die hoogte my pla.
Moet se, dis 'n lekker hoogte. Die kinders kan ook gemaklik by die leertjie op en af klim.
Ek dink persoonlik dat die moeite en tyd wat dit gaan vat om dit korter te maak nie die eind resultaat werd gaan wees nie.
Wanneer ek suspension lift in sit en die kinders sukkel dan om op die leertjie te klim, sal ek dan die leertjie langer maak..
Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 08 Mar 2016 23:29
by SJC
Black "flexi dip" rims...
Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 09 Mar 2016 05:00
by Michael
Lyk mooi Fanus!
Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 09 Mar 2016 07:06
by JoshJ
Lyk nice fanus

Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 09 Mar 2016 07:38
by Tinus lotz
Mooi mater ek hou daarvan

Re: My Patrol Pickup thread...
Posted: 09 Mar 2016 08:21
by Wilkie
Nou lyk swart plat anna sommer spogerrig mooi Fanus
