Page 16 of 26
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 24 Aug 2016 17:53
by andredurand
Soek ook een wat is die prys
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 24 Aug 2016 18:48
by Peter Connan
Baie netjies Michael!
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 24 Aug 2016 19:17
by Michael
Dankie julle, ish nee dis baie werk...... een van daai's wat jy net vir jouself maak

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 24 Aug 2016 19:43
by JoshJ
Baie mooi uit gekom!!!
ek neem jou nie kwalik nie. as ek na die hoop staal kyk wat ek vandag by Tinus gekry het sien ek net baie werk.

al amper spyt ek het gevra.....
Broer, alles het n prys. vir 40k is ek seker jy kan nog een vir iemand in werk

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 24 Aug 2016 19:52
by Michael
Ja broer jy sal sien as jy begin, so halfpad dan wonder jy of jy die projek moes aanpak.....
Ek begin verstaan hoekom hulle so duur is

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 24 Aug 2016 20:34
by Kagiso II
iNyathi se spaarwiel sit op sy oorspronklike plek .. die bumper het so 'n "halfmaantjie" in [BURNCO bumper]
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 24 Aug 2016 21:15
by Michael
Kagiso II wrote:iNyathi se spaarwiel sit op sy oorspronklike plek .. die bumper het so 'n "halfmaantjie" in [BURNCO bumper]
Daai was my plan B oom, maar ek gaan tydelik net n ander bracket maak. My plan A is om n spaarwiel bracket te bou wat op die bumper sit......ek like nie daai swaar wiel op die deur nie
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 24 Aug 2016 22:31
by Wilkie
Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 25 Aug 2016 06:16
by SJC
Wilkie wrote:Dis baie mooi Michael en ja ek het ook vir myself en Manie n klomp staal bestel om so
vyf bumpe
rs te bou.....

Jou spelling reg gemaak...

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel
Posted: 25 Aug 2016 07:37
by Wilkie
Jou Grapkas
