Page 16 of 16
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 19 Nov 2013 05:43
by Jorrie
Tinus
Ek hoop net hy het in voorraad.
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 25 Nov 2013 10:47
by Stefan
Uiteindelik die naweek so ver gekom om die voorste diff-protector op te sit, asook die voorste recovery punte.
Dit was (vir my) nodig om die 'bash-plate' te verwyder (ek het dit reggekry om een van die boute in die chassis af te breek

) sodat die rivnuts op die linker kant van die 'chassis' kon vaskom.
Daarna was dit redelik eenvoudig om die bash-plate terug te sit en dan die recovery punte vas te bout.
Dankie Jorrie & Peter!
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 25 Nov 2013 14:11
by Jorrie
Stefan
Ek is bly ek kon help.
Laat weet as jy weer iets uit Gauteng nodig het.

Re: Recovery Gear & Points
Posted: 25 Nov 2013 18:29
by Tinus lotz
Julle capies kan fokus he?

Re: Recovery Gear & Points
Posted: 25 Nov 2013 20:22
by Stefan
lol, kyk, ek is nie eers in die voorste helfte as dit kom by 'nominees' vir mechanic van die jaar nie, maar ek kan darm 'n moertjie of 2 los en vas draai!

Re: Recovery Gear & Points
Posted: 26 Nov 2013 09:45
by rvanrooyen
Is daar nog enige van die Recovery punte beskikbaar?
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 26 Nov 2013 21:47
by Tinus lotz