Page 16 of 19
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 07:44
by XenoBlitz
Ek huil sommer.
Baie spyt ek kon dit nie maak nie. Dit lyk of dit n lekker dag was.
Goeie werk aan al die manne wat dit georganiseer het.

Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 07:50
by marakasmalan
Dankie aan almal wat daar was en in besonder dankie aan Jorrie!
Dis lekker om by so 'n forum vol vriendelike mense betrokke te wees, ek is beslis meer ggemotiveerd om meer GTG's by te woon...
Lekker dag
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 07:53
by DawidT
Wow, Jorrie en almal wat gereel het vir n PUIK dag

Dit was great fun!!! Wanneer is die volgende GTG... Ons wil net 4X4

Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 08:48
by johanp
Baie dankie Jorrie en almal wat deel was van die lekker dag.
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 12:06
by jan.dup
Bly julle het dit geniet, net jammer ons is bietjie te ver - dit lyk na vet pret !!!
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 14:38
by Kagiso II
LOST & FOUND
Manne / Maninne - Daar het 'n BRAAI KNYPOTANG tussen my geod beland en saam my huis toe gekom ..
Ek wil dit graag aan die einaar terug besorg -- laat weet my ASB waar is jy dat ek kan plan maak
I have a braai thongs that came home with me -- but the thingy is nOT mine . Plse advise who the owner is -- so we can make plan to get it back to the rightful owner
Samblief???
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 18:55
by Jorrie
Through elimination.
Not my braai tongs.
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 20:25
by ama-glug-glug
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 19 Nov 2012 23:12
by Jorrie
Deon
Thanks for the pics.
Re: GEROTEK 17 Nov 2012 FINAL ARRANGEMENTS
Posted: 20 Nov 2012 07:30
by Herrie
Ek is bly julle het dit geniet!!!
