Page 16 of 16

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 31 Jul 2016 17:53
by Pieter B
Ek het destyds net so gesukkel om my D21 se lsd reg te maak. Die enigste ouens wat geklink het of hulle weet wat aangaan was 'n plek in Pietersburg. Kan nie onthou wat die plek se naam was nie. Traction iets.... Ek het die bakkie uiteindelik verkoop sonder om hom reg te maak.

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 31 Jul 2016 19:14
by Wilkie
offroadbiker wrote:
Wilkie wrote:Fanus jou volgende opsie is om die diff uit te haal en vir my te bring dan haal ons die lsd uit en ons bou dit oor....
dis nie so n erger task nie....
Al wat jy moet doen si om die twee side shafts uit te haal ,propshaft agter los te maak olie te drein en haal jy die centre diff portion uit
jy hoef nie eers die wiele af te haal nie..... :thumbdown:
Wilkie wat sal so n "operasie" my uit die sak jaag? Ek het hier in Krugersdorp probeer hulp kry maar absoluut geen geluk.
Tx
Dirk wil jy net jou diff se LS reg maak of wil jy locker insit..?

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 31 Jul 2016 21:37
by SJC
Pieter B wrote:Ek het destyds net so gesukkel om my D21 se lsd reg te maak. Die enigste ouens wat geklink het of hulle weet wat aangaan was 'n plek in Pietersburg. Kan nie onthou wat die plek se naam was nie. Traction iets.... Ek het die bakkie uiteindelik verkoop sonder om hom reg te maak.
http://www.4x4traction.co.za/

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 01 Aug 2016 05:49
by Michael
Ek ken n oom in Donkerhoek wat specialiseer op Diff's, ratkaste en transmissies. Stuhr al my goed vir hom en het nog noe een comeback gehad nie. Hy is ook baie goedkoop.

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 01 Aug 2016 06:44
by offroadbiker
Wilkie wrote:
offroadbiker wrote:
Wilkie wrote:Fanus jou volgende opsie is om die diff uit te haal en vir my te bring dan haal ons die lsd uit en ons bou dit oor....
dis nie so n erger task nie....
Al wat jy moet doen si om die twee side shafts uit te haal ,propshaft agter los te maak olie te drein en haal jy die centre diff portion uit
jy hoef nie eers die wiele af te haal nie..... :thumbdown:
Wilkie wat sal so n "operasie" my uit die sak jaag? Ek het hier in Krugersdorp probeer hulp kry maar absoluut geen geluk.
Tx
Dirk wil jy net jou diff se LS reg maak of wil jy locker insit..?
Op die stadium net LSD laat werk, lockers is heeltemal uit my budget.....

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 10 Aug 2016 15:52
by Wilkie
Fanus hoe het jou LSD hom gedra op die rivier trip ?? :think:

Dirk as jy die senter stuk van jou diff uithaal en vir my een aand na werk wil bring kan ons daarna kyk.......bring net jou eie sterk drink goed en los die honde by die huis :rolling: :rolling:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 10 Aug 2016 16:19
by SJC
Die LSD werk nie... Maar ek reken ek is besig om mooi te leer hoe om sonder die goed klaar te kom. :thumbup:
Het wel op een groot klip vas gesit. En moes terug getrek word om nog klippe te pak. Chassis het mooi op die klip gelĂȘ/leafspring mounts het vasgehak en regter agterste wiel was in 'n gat ... Met difflock sou ek waarskynlik(of miskien) self kon uit kom. maar nou ja.
n Fortuner het my uit getrek. :redface: :redface: :thumbdown:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 10 Aug 2016 16:21
by SJC
Wilkie wrote: Dirk as jy die senter stuk van jou diff uithaal en vir my een aand na werk wil bring kan ons daarna kyk.......bring net jou eie sterk drink goed en los die honde by die huis :rolling: :rolling:
O ja Dirk ek was ernstig oor die "dog whisperer" dvd - ek het so paar van die ou se dvd's.... :thumbup: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 11 Aug 2016 06:50
by offroadbiker
Klomp grapgatte op die forum :oldtimer:







:rolling: :rolling:

Re: LSD Oil - urgent

Posted: 11 Aug 2016 06:51
by offroadbiker
Wilkie wrote:Fanus hoe het jou LSD hom gedra op die rivier trip ?? :think:

Dirk as jy die senter stuk van jou diff uithaal en vir my een aand na werk wil bring kan ons daarna kyk.......bring net jou eie sterk drink goed en los die honde by die huis :rolling: :rolling:
Wilkie ek ry die 20ste Bots toe, reken ek sal vir eers - slapende honde- met rus laat.............

As ek terug kom kan ons gesels - baeie dankie :thumbup: