Page 14 of 31
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 19 Feb 2017 18:14
by Tommie
Dawid.
Jammer verstaan nie jou vraag nie?
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 19 Feb 2017 18:51
by David M
Tommie wrote:Dawid.
Jammer verstaan nie jou vraag nie?
Jammer - Is daar geen HOUT wat ons naby kan koop of moet ons maar van Jhb vat? Een woord maak 'n moviese verskil

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 24 Feb 2017 05:44
by Michael
So yes, I need to fly to India tonight on business and I am NOT very excited about it. I still have loads to do on my Patrol and I will only be landing on the 9th of March.
I was hoping to finaly install my new clutch kit that has been lying in my garage for over a year now, but it seems a bit unlikely now

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 24 Feb 2017 05:53
by Peter Connan
Veilige reis Michael
Enjoy the scenery! Daai is 'n annerster land daai...
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 24 Feb 2017 06:47
by offroadbiker
Geniet tenminste die kos

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 24 Feb 2017 08:41
by Tinus lotz
Gmf.......nou wa ga ek koffie drink vir die volgende twee weke

ek kannie net huistoe gaan na werk nie moet eers bietjie erens in n engine ga krap WWW
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 24 Feb 2017 08:45
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Gmf.......nou wa ga ek koffie drink vir die volgende twee weke

ek kannie net huistoe gaan na werk nie moet eers bietjie erens in n engine ga krap WWW
dit moet ook sommer naby jou huis wees ....

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 26 Feb 2017 07:45
by Tommie
More Maats.
Het inligting gekry ivm die bank besonderhede. Lourens hulle wil he dat ons die gelde in betaal. Wil nie graag kontant daar hou nie..... Ja tot in di NC lyk dt vir my n probleem tewees. Hiermee die bank details.
Trans Boegoe Kamp.
Capitec
Rek nr. 1504498397.
Takkode. 470010.
Kostes. Volwassenes en kinders bo 13jaar. R100/ nag. 3-12jaar, R50/nag. En jonger as 3jaar is gratis.
Wanneer julle inbetaal, gebruik asb jou naam en agter jou naam Patrol, bv Tommie Patrol as verwysing.
Maats druk maar die bewys uit en neem dit saam, onthou eposse en vodacom sein is baja swak daar. Kry maar vir jou n mtn foon, indien jy nie het nie. Daar is spooradiese sein by die dam met mtn.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 26 Feb 2017 07:49
by Tommie
More Dawid
Jy kan by Griekwastad hout koop. Daar is n garage wat nog altyd goeie kameeldoring verkoop het. Jy hoef nie vanaf die states hout saam te ry nie.
Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP
Posted: 26 Feb 2017 08:16
by David M
Tommie wrote:More Maats.
Het inligting gekry ivm die bank besonderhede. Lourens hulle wil he dat ons die gelde in betaal. Wil nie graag kontant daar hou nie..... Ja tot in di NC lyk dt vir my n probleem tewees. Hiermee die bank details.
Trans Boegoe Kamp.
Capitec
Rek nr. 1504498397.
Takkode. 470010.
Kostes. Volwassenes en kinders bo 13jaar. R100/ nag. 3-12jaar, R50/nag. En jonger as 3jaar is gratis.
Wanneer julle inbetaal, gebruik asb jou naam en agter jou naam Patrol, bv Tommie Patrol as verwysing.
Maats druk maar die bewys uit en neem dit saam, onthou eposse en vodacom sein is baja swak daar. Kry maar vir jou n mtn foon, indien jy nie het nie. Daar is spooradiese sein by die dam met mtn.
Betaaling gedoen - As jy weer met hulle praat se net dat ek al Woensdag aankom.