Re: DYNO day 30 MEI 2015
Posted: 12 Jun 2015 07:11
Agarob ry nou mooi.....daai manne fokus....hulle het die kar laat reg loop voor die chip....die ander mense kon dit nie reg kry nie ....dankie leon en span great mense met beter diens...adrian vat sy 4.8 ook soontoe 
