Tinus lotz wrote:Net fanus want hy het 255 tyres![]()



255/85 is beter size vir modder, sand en klippe...
Dik bande is net beter vir woestyn of baie sagte sand waar floatation nodig is...


Tinus lotz wrote:Net fanus want hy het 255 tyres![]()
Ek het hom nog net droog gery.SJC wrote:Hoe sal jy die terrein beskryf, baie klipperig, klipplaat ens, sand, baie modderig indien dit reen, of maar verskydenheid soos moegatle?Alex Roux wrote:Dis nog ver in die toekoms daai. Weer kan verander.
Maar die kanse vir reen voor ons ry is goed. So dan het ons darem water in 'Lovers' Lane'.
Marie beskuitjies lyk net goed op Landies en die tradisionele ou Jeeps.SJC wrote:That moment another forum member tries to convince you that fat tyres are better for offroad driving...
Bakkie is swaerder as die kar...Alex Roux wrote:Marie beskuitjies lyk net goed op Landies en die tradisionele ou Jeeps.SJC wrote:That moment another forum member tries to convince you that fat tyres are better for offroad driving...
Maar andersins lyk dit net nie gepas nie.
Modder: Dun
Sand: Dik.
Klippe en rotsplate: Nie so seker nie. Hoe meer rubber kontak maak, hoe meer traksie het jy.
Ek vat Koos se Klip met dikker bande enige dag voor dunner bande.
Jou bakkie is moontlik baie ligter as die stasiewa.
Ek vermoed hoe swaarder die kar, hoe breer kan die bande maar wees.
Users browsing this forum: Google [Bot] and 2 guests