Page 13 of 24
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 14 Sep 2015 20:05
by Chris Skinner
I won't be making it for the trip - enjoy guys!
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 14 Sep 2015 20:45
by Stefan
Dis reg so, dankie Tommie.
Ek gaan nie deur Kimberly kom nie, ek gaan Van Rhynsdorp, Neiuwoudville, Loeriefontein, Kenhardt, Groblershoop ry.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 15 Sep 2015 12:47
by Tommie
Stefan.
Jy sal dan so 40km uit die dorp n bord kry wat se Koegas. Daar draai jy dan regs op grondpad. Ek dink amper dat jy die voor die tyd ook n Koegas bord gaan kry. Jy kan daar ook regs draai. Volg dan net die gps. En jy sal daar uitkom.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 15 Sep 2015 17:21
by Heinz
1. Stefan +2 seuns ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3. Arno, Chantell, Dean, Enrique en Katinka. Betaal vir 3 aande. Donderdag tot Sondag
4. Ian, Annalien, seuntjie en dogtertjie (betaal vir 3 aande en 1 roete)
5. Etienne & Elmarie - 1 Patrol en 1 Trailer (betaal vir 3 aande en 1 Roete)

6. Heinz Strydom en Jannie Mellet - 1 Patrol en 1 Trailer ( nog geen booking gemaak)
.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 15 Sep 2015 17:25
by Tinus lotz
Jasper in stellies het vrydag met my gepraat en hy het gesê hy gaan nog saam sal hom sê hy moet met julle gesels .....
My hart klop chocklits......krisis
Ek wou graag daar gewees het ......maar nou ja.....wat kan ek sê......mens se kinders reel jou lewe ......
Volgende keer

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 15 Sep 2015 19:00
by Tommie
Tinus.
Dt klink reg. Hoe meer siele hoe meer vreugde. Sien uit en begin nou baja opgewonde raak. Julle gaan dit baja geniet.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 15 Sep 2015 23:55
by Thabbies
1. Stefan +2 seuns ( betaal vir 3 aande + 1 roete )
2. Anton, Estelle en Seun (betaal vir 3 aande)
3. Arno, Chantell, Dean, Enrique en Katinka. Betaal vir 3 aande. Donderdag tot Sondag
4. Ian, Annalien, seuntjie en dogtertjie (betaal vir 3 aande en 1 roete)
5. Etienne & Elmarie - 1 Patrol en 1 Trailer (betaal vir 3 aande en 1 Roete)

6. Heinz Strydom en Jannie Mellet - 1 Patrol en 1 Trailer ( nog geen booking gemaak)
7. Deon & Ariet Louw (Thabbies) (betaal 3 aande)

Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 16 Sep 2015 12:13
by Tommie
Maats.
Ons ly met name groei nou baja mooi. Ai julle gaan ons mooiste Noord Kaap geniet, en ook die sand ry. Dt is besondere geleentheid. En ons ry van die grootste en hoogste duine in die land.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 16 Sep 2015 12:55
by offroadbiker
Tommie wrote:Maats.
Ons ly met name groei nou baja mooi. Ai julle gaan ons mooiste Noord Kaap geniet, en ook die sand ry. Dt is besondere geleentheid. En ons ry van die grootste en hoogste duine in die land.
Groete
Vryf dit nou in

= GROEN!!!!!!!!!!!!!!
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 16 Sep 2015 14:03
by Stefan
1. Stefan, Jozua en Kirstein ( betaal vir 3 aande + 1 roete )

8. Tommie