Die avonture van Gerrie en Lobo
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
In my bietjie ondervinding, hoe meer roas daar is hoe beter werk die goed.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
dan moet ek maar vir my emmers en emmers vol daarvan kry... sal volgende naweek begin om vir Lobo af te skuur en alles af te haal wat moet afkom...
Daai twee stukke flat bar wat op die dak vasgebout is, maak my nervous - dis die ideale plek vir roes om te broei... Die ou wat vir oom Mac 'n dakrak moes bou, het verkeerd verstaan en die flatbars wat in die gutters moes ingaan sommer so plat op die dak vasgebout...
Dit moet eerste afkom, en dan moet ek die gutters ook regruk - ordentlik skoonmaak, afskuur en behandel met die roes-goed... maar omdat ek nou in die fraaie Kaap bly, sal ek dit seker ook maar gereeld moet doen... gelukkig ry ek nie sommer naby die see nie...

- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 50 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie, die ander ding wat ook lekkker vir roes werk is 'n angle grinder. 

- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Hahaha! Maar as ek hom grind gaand aar omtrent niks van die deure oorbly nie... dis roes wat seker al naby aan 30 jaar oud is... DIT SIT DIEP!!

- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
nee wat ou gerrie - jy het 'n kat inni sak gekruil... gaan kletter daai outoppi teenie kop en vat jou Kanry trug en los hom met sy hoop roes .. of verkoop die ou ding en kyk uit vir 'n roesvrye 'uit die vrystaat' 4x4 [soos 'n jeep of landrower .. of so iets]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Nooit gesien nie!! Dis die beste ruil wat ek nog gemaak het!! Die uiteinde van alles gaan wees dat ek dit met my eie hande gaan regmaak tot hy lyk soos die dag toe hy uit die Datsun-fabriek gerol het!Kagiso II wrote:nee wat ou gerrie - jy het 'n kat inni sak gekruil... gaan kletter daai outoppi teenie kop en vat jou Kanry trug en los hom met sy hoop roes .. of verkoop die ou ding en kyk uit vir 'n roesvrye 'uit die vrystaat' 4x4 [soos 'n jeep of landrower .. of so iets]

- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Wat van hierdie een?Kagiso II wrote:]oepsss - ek het gedog dis JUIS Lobo se snorkel .. dubbelde tjek net eers met Pieter..
Monie 90 grade hoeke op die lugvloei maak nie - maak eerder die pyp een boog .. andres "starve" jy net weer die ou van vooraf ,met asem [die lug "bots" teen mekaar daar by die elmboë]
En hier is vir LOBO 'n Logo [net agter die voorwiel, op elke fender ...![]()
![]()
![]()
![]()

Eks net bang Amarok-eienaars sê vir my ook: "Welcome to the Wolfpack"

- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Gerrie se net vir hulle hulle moet eintlik mooi kom vra by jou of hulle by die wolf pack kan aansluit, aangesien LOBO laaaaank voor hulle al die veld platry 

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Gerrie
- Senior Member
- Posts: 261
- Joined: 24 Jan 2011 08:52
- Full Name: Gerrie van Eeden
- Nickname: Gerrie
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: Die avonture van Gerrie en Lobo
Wel jy weet mos, 'n wolfpack het 'n leader... en hy loop voor om die pad te wys... so ek sal maar net vir hulle sê: "Val agter my in..."

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest