Page 12 of 19

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 17 Jul 2019 17:37
by Tinus lotz
20190717_173642.jpg
20190717_173642.jpg (2.09 MiB) Viewed 5401 times

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 17 Jul 2019 17:39
by Tinus lotz
Dirk gaan jy reel???

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 17 Jul 2019 20:18
by SJC
Tinus lotz wrote: 17 Jul 2019 17:37 20190717_173642.jpg
Waar kry jy dit? :think:

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 17 Jul 2019 20:47
by Tinus lotz
Action group sin ons moet uitmaak

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 17 Jul 2019 21:35
by SJC
Tinus lotz wrote: 17 Jul 2019 20:47 Action group sin ons moet uitmaak
:think: :doh: :surprised: ek sien hulle het ons 2015 rivertrip fotos gesteel vir hulle website..... http://www.4x4actiongroup.co.za/river-trip---2015.html

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 18 Jul 2019 07:20
by izakjbrt
Ok, na dat ek daai kiekkies gesien het is ek ge worried. Julle weet hierdie is my daily driver né

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 18 Jul 2019 07:34
by Tinus lotz
Watter kiekies ou ??

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 18 Jul 2019 08:07
by Nissan KingCab
izakjbrt wrote: 18 Jul 2019 07:20 Ok, na dat ek daai kiekkies gesien het is ek ge worried. Julle weet hierdie is my daily driver né
Jy hoef nie bekommerd te wees nie, jou daily drive is 'n baie capable voertuig. Het nou al twee keer river trip gedoen met my Patrol op standard suspension.
My groen Patrol is ook op daai kiekies.

Enigste merke na river trip was agter bumper wat bietjie gekrap het oor klippe en ook chassis gekrap oor klippe.

As jy jou lyne mooi kies en n spotter het gaan dit baie maklik deur sonder moeilikheid. Die rofste rock garden kan ook om gery word!

Geen worries gaan 'n lekker trip wees, my familie sien al uit na die trip. :blonde:

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 18 Jul 2019 09:47
by izakjbrt
Nissan KingCab wrote: 18 Jul 2019 08:07
izakjbrt wrote: 18 Jul 2019 07:20 Ok, na dat ek daai kiekkies gesien het is ek ge worried. Julle weet hierdie is my daily driver né
Jy hoef nie bekommerd te wees nie, jou daily drive is 'n baie capable voertuig. Het nou al twee keer river trip gedoen met my Patrol op standard suspension.
My groen Patrol is ook op daai kiekies.

Enigste merke na river trip was agter bumper wat bietjie gekrap het oor klippe en ook chassis gekrap oor klippe.

As jy jou lyne mooi kies en n spotter het gaan dit baie maklik deur sonder moeilikheid. Die rofste rock garden kan ook om gery word!

Geen worries gaan 'n lekker trip wees, my familie sien al uit na die trip. :blonde:
Dankie

My familie ook, die kinders kan nie ophou praat nie.

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 18 Jul 2019 14:13
by Richardwit
Is daar nog plek vir n safari en hardbody om saam te kom