Page 12 of 14
Re: Madman / Landy on line
Posted: 30 Jan 2016 08:16
by Tinus lotz
Fanus ek dink jou motor het n ecu.....plak al daai goed op en kry hom by n dino ....ek sal by frans hoor vanmiddig en jou last weet
Re: Madman / Landy on line
Posted: 06 Feb 2016 15:12
by SJC
Michael wrote:Ha ha ja Fanus moenie te veel stress nie.
800 sou ek se is te hoog, even 700 is te hoog. Al hoe jy dit gaan af kry is om die fuel af te stel of die boost op te stel. Ek sou boost op stel as ek jy is anders gaan jy bakkie sukkel om weg te kom.
Pasop vir te hoe water temp, 120 is te hoog en as jy by 105 moet jy ma terug gear en dit bietjie rustiger vat met die accelerator pedal.
Ek dink nie jou radiator is geblok nie en ander anti freeze gaan niks aan jou probleem verander nie. Goeie anti frees is baie baie belangrik om jou blok en head skoon te hou en te help dat als toe op blok nie so n flush en nuwe Nissan anti freeze is nie n slegte plan nie.
Na die actuator pypie los gemaak en geblok is (om boost op te stel), het die egt's nog nie naby 600 gekom nie. Hoogste sover was net bo 500.
Dankie vir die advies Michael.
Gaan interresant wees om te sien wat hy nou boost.
Dit sal miskien die moeite werd wees om die fuel nog so klein bietjie op te stel (aangesien daar nie regtig 'n groot verkil in krag gevoel kan word nie) ?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 06 Feb 2016 21:02
by Michael
Fanus, kry eers daai boost gauge op voor jy aan die fuel stel anders is jy bietjie in die donker.
Bly jou EGT is laer

Re: Madman / Landy on line
Posted: 06 Feb 2016 21:20
by SJC
Michael wrote:Fanus, kry eers daai boost gauge op voor jy aan die fuel stel anders is jy bietjie in die donker.
Ja, sal boost gauge binnekort uit sort.

Re: Madman / Landy on line
Posted: 11 Feb 2016 11:04
by SJC
SJC wrote:
Na die actuator pypie los gemaak en geblok is (om boost op te stel), het die egt's nog nie naby 600 gekom nie. Hoogste sover was net bo 500.
Dankie vir die advies Michael.
Gaan interresant wees om te sien wat hy nou boost.
Dit sal miskien die moeite werd wees om die fuel nog so klein bietjie op te stel (aangesien daar nie regtig 'n groot verkil in krag gevoel kan word nie) ?
Wel, ek het so paar trips nelspruit, Hazyview en witrivier en terug die laaste week gedoen.
My ondervinding:
Die voertuig trek defnitief beter met die ekstra boost - dit maak wel 'n verskil.
Maar word nog klein bietjie warm, spesifiek op die lang bult op die witrivier pas. Maar ek praat darem nou nie van 700+ egt's nie, maar so rapsie oor 600. Moes hier en daar laer rat sit of voet van die pedaal af haal om egt's weer af te bring. 3" exhaust roep my.
Die warmste wat die engine coolant geword het was 107.
Re: Madman / Landy on line
Posted: 11 Feb 2016 11:49
by Tinus lotz
Fanus .....kom hy leon uit vir n dino.het jy al jou boost gauge in???
Re: Madman / Landy on line
Posted: 11 Feb 2016 12:54
by SJC
Nee, ek wil nou kyk of ek dit kan in sit. (Werk nie vandag nie).
Moet net uit figure watse panele (by dash) moet alles verwyder word om by the engine bay uit te kom...

Re: Madman / Landy on line
Posted: 11 Feb 2016 16:15
by Tinus lotz
Nee ou niks nie jy lĂȘ op jou rug en stoot die pypie deur

Re: Madman / Landy on line
Posted: 11 Feb 2016 17:13
by SJC
Eish, weet nie of ons van die selfde pypie praat nie.

Re: Madman / Landy on line
Posted: 11 Feb 2016 17:32
by SJC
Boost so net oor die 1 bar - is dit te hoog?
(verskoon die foto kwalityd).