Page 12 of 16

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 13 Aug 2013 18:09
by georgeb
andredurand wrote:Het iemand dalk die koordinate vir Gerotek

Coordinates: 25°45'30"S 28°0'25"E

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 13 Aug 2013 20:53
by Adventures4Christ
Daarsy , hier is hulle nou ....

S 25 45 ,511
E 28 00,463

Church street extension ,
Elandsfontein
Pretoria

:woo: :woo: :woo:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 08:27
by Schalk
Hi oom george my broer moet werk saterdag hulle skuif workshops by nissan randburg so hy sal dit nie kan maak nie, is daar iemand wat my plek kan invul vir die event. ek het niemand beskikbaar vir co-driver nie,

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 13:29
by georgeb
Schalk wrote:Hi oom george my broer moet werk saterdag hulle skuif workshops by nissan randburg so hy sal dit nie kan maak nie, is daar iemand wat my plek kan invul vir die event. ek het niemand beskikbaar vir co-driver nie,
Schalkie - jy het die "ou manne" uitgedaag vroeër in hierdie draad. Jy sal moet ry - met of sonder co-pilot...... :naughty: Ek soek vir jou 'n co.

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 13:41
by ricster
ha ha ha...vat so katvis !!!.... :rolling: :rolling:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 14:50
by Grant
My apology to all,

Good friend is having a surprise birthday in Henneman on Saturday, so will miss the event.

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 17:58
by Schalk
hahaha dis reg so, het mos n "KEEN" oog vir daai lyne lees hahahaha :rolling:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 18:23
by andredurand
Ja ek het geweet die kinders gaan nog aan die agterste speen suig ne Schalk :helpsign:

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 18:47
by georgeb
Hallo Schalk, co-driver gekry. Christian my seun, ry saam met jou - hy ken die soort van ding.

Re: AAWDC Fun Day - to be held at Gerotek 17th August

Posted: 15 Aug 2013 19:14
by Schalk
haha oom andre dis hoekom ons meer experiance het ini club. soos oom hulle :D om ons te backup haha, baie dankie oom george ekt ook my pa gevra wag nog om te hoor. sien yt na die naweek :blonde: :blonde: :woo: