Page 12 of 16
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 07:42
by Carel
Hier is die kwotasie van Special Industrial Supplies vir Securetech recovery gear
12000kg mbs x 9m kinetic strap @ZAR 817,00
14000kg mbs x 5m pull/extension strap @ZAR 281,00
10500kg mbs x 3.5m bridle @ZAR 325,00
14000kg mbs x 3.5m tree trunk protector @ZAR 226,00
7000kg mbs x 2.2m safety lanyard @ZAR 256,00
Pryse sluit BTW uit
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 07:47
by offroadbiker
Jorrie wrote:Stefan wrote:The loop that comes standard is rubbish. If you remove it and look at the welds at the back you'll see it too.
Get yourself one of G-Man's proper rear recovery shackle holders.
Ek wou dit nie so sĂȘ nie, maar Stefan is reg. Kyk mooi en
kyk goed!!!!
Ek kyk maar ek sien niks
Waa's daai pictjars

Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 08:39
by Jorrie
Dirk, ek sal later vandag 'n foto gaan neem en opsit as G-Man dit nog nie gedoen het nie.
Anders kan jy jou Patrol s'n afhaal en self kyk hoe dit lyk. Dit sal eintlik die beste wees.
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 08:50
by offroadbiker
Jorrie wrote:Dirk, ek sal later vandag 'n foto gaan neem en opsit as G-Man dit nog nie gedoen het nie.
Anders kan jy jou Patrol s'n afhaal en self kyk hoe dit lyk. Dit sal eintlik die beste wees.
eish - hoe deel Jorrie nou vir my werk uit
Moet se ek sal darem seker nie die outjie op my gesig laat val nie
Moet een of ander tyd dag of 6 af vat, ek wil my bullbar ook afhaal en swart maak, so sal sommer als saam doen.
Maar plsk foto van die recovery punt asb waarvan julle praat om dan die een te vervang asb

Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 13:53
by Peter Connan
Maar Dirk, het jou GQ nie 'n pintle-haak nie? Gewoonlik is dit net die GU's wat daardie geswysde haak op het.
Nissan rates that hook for 8 tons, but I much prefer the pintle hook found on the GQ's.
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 13:58
by offroadbiker
Peter Connan wrote:Maar Dirk, het jou GQ nie 'n pintle-haak nie? Gewoonlik is dit net die GU's wat daardie geswysde haak op het.
Nissan rates that hook for 8 tons, but I much prefer the pintle hook found on the GQ's.

eish do I have it all wrong again are they talking about the GU and not the GQ - JORRIE!!!! you just want me to get some excersice with the spanners I seeeee

Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 15:15
by Jorrie
Ek praat van die Y61 model. Ek het die fotos geneem en sal vanaand post as ek by die huis aankom.
Dirk spannerswaaiery is goed vir 'n mens.

Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 22:23
by Jorrie
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 23:12
by Jorrie
Re: Recovery Gear & Points
Posted: 03 May 2013 23:41
by Jorrie
I stumbled upon and bought a second-hand copy of Glyn Demmer's book ''Off-Road Tactix - Tread with Respect'' today.
It makes for excellent and easy reading, and good education. Really worth the while. Picked it up for R20 in very good nick. Would be very useful in the Nissan 4x4 Club Training environment.
The book covers the following aspects:
Foreword
Tread with Respect
Useful Equipment (Including Recovery, Medical and Survival kit)
Navigation
Camping
Negotiating your Path
Recovery
Tyres and Accessories
Repairs
Basic Survival
The book (2nd Ed) was published by Struik in 2003 and sponsored by Nissan SA and Dunlop Tyres (Pty) Ltd.
ISBN 1 86872 821 8