Page 12 of 13

Re: Projek Yster.

Posted: 04 Jul 2013 19:26
by Jorrie
Mooi Man!! :biggrin:

Re: Projek Yster.

Posted: 04 Jul 2013 19:33
by Tinus lotz
baie nice ""sit sulke engine in die prado se die laaitjie "" ek het lekke gelag .... :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Projek Yster.

Posted: 04 Jul 2013 19:37
by Alex Roux
Tinus lotz wrote:baie nice ""sit sulke engine in die prado se die laaitjie "" ek het lekke gelag .... :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:
Dan kan ons almal weddenskappe neem van wat gaan eerste breek:
The side shaft?, die diff?, die rat kas? en wat nog....

Re: Projek Yster.

Posted: 04 Jul 2013 19:40
by Tinus lotz
:rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Projek Yster.

Posted: 04 Jul 2013 19:54
by Tommie
Daar het n swernoot kinders die 2de keer saam gery. Almal laaities van tussen 8 en 12. En almal se oe was groot, en het gestry wie se Pa se kar was al daar bo. Een mannetjie sy naam is Ian. Hy ry altyd saam met Yster, hy het hulle net so sit en kyk, en gese nie een van julle se Pa's se karre was hier bo nie. Net Yster.

Alex jy is heeltemal reg, niks sal hou met al daai krag op Prado nie. Net Patrol drivetrain wat daai krag kan hanteer.

Re: Projek Yster.

Posted: 14 Jul 2013 22:42
by tour de frans
Ek laaik dit. Mooi so :thumbup: :clap:

Re: Projek Yster.

Posted: 15 Jul 2013 08:30
by Grant
Tommie,

Daai Patrol is an Yster. Saw it when Angus was doing some mods and it looks Sweeeeeeeeeeeeeeeeeeeet. Enjoy

Re: Projek Yster.

Posted: 06 Apr 2014 21:26
by Ratau
Tommie

Het jy 'n prentjie met die bonnet oop??????

Re: Projek Yster.

Posted: 08 Apr 2014 18:43
by Tommie
Danie.

Nee ek het nie, maar ek gaan vir jou een neem en op sit.

Re: Projek Yster.

Posted: 30 Nov 2014 15:17
by Tommie
Maats.

Ons was weer in die duine gewees, Dit is beroede agterste duin by Waterford in die Noordkaap. Wat hom moeilik maak is dat hy n ligte draai maak so derde van bo af. Die meeste manne moet die duin onder teen 120km/h slaan anders gaan hulle him nie uitkom nie. Ons begin stadig onder en dan versnel ons net eenvoudig met al die chevy krag bo uit.

Groete