Page 12 of 15
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 19 Sep 2011 08:25
by Gerrie
Jip Oompie - ek is al ingeboek met Lobo...
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 22 Sep 2011 23:08
by Jules
Veilig ry al die manne wat Melkbos toe gaan, vat dit rustig deur die Vrydag verkeer
Shalom
Jules
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 22 Sep 2011 23:27
by Stefan
Thanks Jules!
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 23 Sep 2011 08:48
by G-MAN
En ek dog dit is n race!

Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 23 Sep 2011 11:00
by Stefan

Waste verkeer het jy?

Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 23 Sep 2011 11:33
by Tinus lotz
Julle manne in slaap stad moet groot gaan!!!!!wens ek kon by altwee wees
WWW
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 24 Sep 2011 07:25
by Russ Kellermann
The day is upon us gentlemen. See you all in a few minutes.

yeeeehaa.
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 24 Sep 2011 07:29
by JohnBoyZA
Wish I was there

. Take plenty pics guys!
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 24 Sep 2011 19:04
by David
Re: Patrol 60th - Melkbos 4x4 - 24 Sept 2011
Posted: 26 Sep 2011 08:41
by Gerrie
JA, Lobo loop nog, maar die hub is so gebreek soos Tiger Woods se wedding vows...
Het iemand in die Kaap 'n spare? Hermie Koen mag dalk een he, maar hy het net Cruisers op sy werf, so ons gaan nog kyk of hulle pas... anders moet ek iewers anders een kry.
Wat gebeur het is dit: Dit wil vir my voorkom of die boute wat die hub vashou het iewers langs die pad verlore geraak. Ek het deur 'n lekker axle twister gegaan en 'n klapgeluid gehoor. Gestop en probeer sien wat skort. Toe sien ek die hub is in stukke en hy is net met een bout vas. Is dit 'n gereelde ding dat hubs boute verloor? Ekt nooit daaraan gedink om dit te check nie, bloot omdat ek nog nooit gehoor het dat so iets gebeur nie...
Ek eht toe maar te danke aan Faffa, David en Stefan, die ding afgehaal, die ander hub losgedraai en die res van die roete in 4x2 aangepak. Eenkeer gestop omd ie bande NOG af te blaas, en nadat ek eenkeer 'n stukkie vasgesit het, veilig terug gekom by die beginpunt... Was nogsteeds baie happy met hoe Lobo homself gedra het in daai sand onder omstandighede...