Page 12 of 16
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 12:54
by SJC
Het hom met 'n beitel bietjie geslaan om weer meer vierkantig te kry, en toe hierdie met 4pond hammer in geslaan... gaan miskien werk. maar die goed is baie styf vas...
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 13:09
by Michael
Sit maar n pyp op dai T handle.......jy gaan hom nie los kry met net n T handle nie. Ek moet soms n pyp op n power bar sit om jou n idee te gee hoe vas hulle kan wees
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 13:17
by SJC
Ja ek gebruik net die t-handle om die gat oop te vorseer, hopelik sal ek die ding kan verwyder om 'n power bar te gebruik.
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 17:49
by SJC
Het hom uit gekry, diff olie is besig om te dreineer. Sal more oggend nuwes in sit.
Myne was darem nie so vas dit dit nodig was vir 'n pyp nie..
Bietjie shavings op die magnetiese plug gewees, darem nie stukkies metaal nie..
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 17:59
by JoshJ
Mooi ou

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 18:10
by Tinus lotz
Lekke dude ....met geweld kan mens baie goed regkry....even jou vinger in jou agterwereld afbreek as jy regtig wil....lol

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 20:13
by Michael
Well done ou, nie gedink dit gaan 3 maande vat voor daai prop uit is nie.....maar hy is uit

Re: LSD Oil - urgent
Posted: 05 Jul 2016 20:49
by SJC
Ja nee, die goal was om dit voor die rivier trip te doen...

ek is self beindruk dat hy uit is..
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 06 Jul 2016 09:34
by Tinus lotz
Het jy nou geflush met parrafin of net olie gegooi?
Re: LSD Oil - urgent
Posted: 06 Jul 2016 13:17
by SJC
Ja een keer geflush: vanogged vol parafien gemaak en toe sirkels gery eers links om en toe regs om x20.
Het toe die parafien gedreineer. Sal later vanmiddag die olie in sit, as die parafien droer is.
Sal dan so 500km ry(nie vandag nie) en veral heelwat sirkels ry om die plate mooi te laat werk en dan dreineer en nuwe olie in gooi.
Graham het gese mens hoef net so 2-3 ure rond te ry in sirkels en dan die olie vervang... sal maar sien.
Die olie wat uit die diff gekom het was baie donker en ruik nie dieselfde as die castrol lsd olie wat ek gekoop het nie. So dit is moontlik verkeerde olie in gewees.

- lsd1.JPG (92.25 KiB) Viewed 3873 times

- lsd2.JPG (97.32 KiB) Viewed 3873 times
Ross wrote:Hi Russ,
The method that we used to resurrect SRXy`s LSD was based on extensive research, and input obtained from the Aussie Patrol site. SRXy is overseas on business at the moment, but may still have the links to the specific posts saved somewhere...I`ll ask him when he gets back. Otherwise a bit of seaching on the Aussie site will probably unearth something similar to what I have outlined below:
Basically the method we followed was as follows:
1. Drain existing std diff oil, and refill diff with Paraffin.
2. Drive
slowly to a parking area about 100m down the road and drive in circles (did approx 20 in each direction). The idea of this is to make the diff do some work, and to scrub up the friction plates. Note: The idea is to do this a lowish speed, not burnouts or doughnuts!!!
3. Drive slowly back to SRXy`s garage, drain paraffin, and re-fill with fresh paraffin and repeat step 2.
4. Drain paraffin again, flush diff with more parafin, allow to air dry for a few hours with both plugs removed, then refill with Castrol LSX
5. After approx 500km, Drain and Replace
6. By this Stage the LSD was back in action, and improved further over the next few weeks of driving with the correct oil.
Not sure how much mileage he has done since then, but its over two years ago since we did it and the only after effect is a working LSD.
