Page 12 of 12
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 27 Feb 2012 13:10
by Kagiso II
ek HOOR eintylik hoe kwyl Gerrie daar inni Kaap vir wanner LOBO eeo eendag so "PROUDLY REVIVED" kan staan..
Dis nou 'n voorbeeld van vasbyt wat ons almal kan leer - Mooi so en knapgedaan
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 27 Feb 2012 13:21
by Grant
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 28 Feb 2012 08:11
by XenoBlitz
Very Nicely Done.

Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 28 Feb 2012 10:43
by Rudolph
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 28 Feb 2012 12:46
by Tinus lotz
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 28 Feb 2012 13:13
by McNamara
Well done Sias! She looks great.
Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 29 Mar 2012 16:04
by Quack
Knap gedaan!!!!!!!!!
Daai Onka's voor en agter sommer spoggerig, ek is self besig met my '86 en die post is vir my 'n ongelooflike aansporing! As ek maar net die bankbestuurder kan oortuig en die kinners dam bietjie kos oppie tafel kan gee!

Re: My brand new 1984 Patrol
Posted: 02 Apr 2012 02:42
by BABELAAS