Page 11 of 19
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 10 Jul 2019 10:24
by izakjbrt
offroadbiker wrote: ↑10 Jul 2019 10:21
Daai antwoord moet ek nou mooi oor dink...
Wag, kom ons se maar net dat daar al n paar ouens was wat sommer langs die vuur, of onder 'n gazebo, en onder 'n awning geslaap het, so ja dit kan seker gedoen word.
Tinus en Piet het een jaar gegaan met 2 slaapsakke en 4 blikkies boelie beef
2017 in die Klein Letaba langs die Kruger heining het ons 'n Hyena in die kamp gehad..........
Die locals het tot dusver nog nooit gepla nie, en ons kan maar net hoop dit bly so. Nie dat 'n tent seil seker n verskil sal maak nie.
Dankie, vat in elk geval n dome tent vir die kinders. En my poepe en snork sal alles weghou
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 10 Jul 2019 14:59
by Peter Connan
Ek vat altyd tent saam, en slaap amper altyd net onder die awning op 'n grondseil en matrassie.
Ek het wel laasjaar die tent gebruik die aand wat ons langs die Kruger geslaap het. Ek vertrou nie vir Wolf se kind nie.
Maar as dit reen en ek het nie tent nie gaan ek jammer wees.
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 10 Jul 2019 23:32
by SJC
offroadbiker wrote: ↑24 Jun 2019 12:13
33 Vehicles so far....... definitely the biggest trip for the forum every year, but Piesangkloof still have the edge on number of Patrols for the year so far.
But who knows maybe we can top it at Rust de Winter for the year end....
Hoeveel Patrols was by Piesangkloof?
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 11 Jul 2019 13:44
by Andre_gtr
is daar nog plek vir n patrol?
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 11 Jul 2019 13:53
by offroadbiker
Andre_gtr wrote: ↑11 Jul 2019 13:44
is daar nog plek vir n patrol?
Ek sit jou op

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 11 Jul 2019 17:41
by SJC
Ek beoog om weer n Patrol te besit voor die rivertrip... dan kan ek saam gaan...

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 15 Jul 2019 19:50
by Richardwit
Is daar nog plek?
Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 15 Jul 2019 20:41
by Tinus lotz
Natuurik ou pull in

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 17 Jul 2019 14:32
by offroadbiker
Ek sit jou op

Re: 8-12 August River trip 2019
Posted: 17 Jul 2019 14:35
by offroadbiker
SJC wrote: ↑11 Jul 2019 17:41
Ek beoog om weer n Patrol te besit voor die rivertrip... dan kan ek saam gaan...
Laat weet as jy een het
