Page 11 of 24
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 01 Sep 2015 14:08
by Tommie
Arno.
Dit is heeltemal reg geen probleem jy mag saamkom. Maats indien enige iemand besluit om saam te kom, en jou naam is nie op die lys nie. Dan is julle welkom.
Stefan.
Jammer ek gaan gou dat Mari (my Vrou) kyk wat daar aangaan. Sal so spoedig moontlik vir julle laat weet.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 01 Sep 2015 14:24
by Tommie
Maats.
Ai tog jammer hiermee die regte rekening details. Sjoe die ouderdom het my.
Trans Boegoe.
Groblershoop
Fnb.
Rek nr. 62151861202.
Takkode. 230704.
Verwysing. Jou eie naam.
Hoop dat dit nou beter sal gaan.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 01 Sep 2015 19:36
by Tommie
Maats.
Hier is die koordinate indien julle wil gaan kyk waar dit is.
S 29`02' 29.2"
E 022` 12' 21.6".
Dit is waar ons gaan kamp.
Dan die een roete wat ons gaan ry is Waterford, en sy koordinate isnas volg.
S 28` 56' 23.1"
E 022` 21' 07.6"
Dan is die ander roete ook Soutput. En hier is sy koordinate.
S 28` 59' 34.4"
E 022` 13' 31.2".
Hoop dat dit duidelik is vir julle die ` teken is grade.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 03 Sep 2015 20:03
by Stefan
Daarsy, my fooie is betaal.
Laat weet asb of bewys van betaling gestuur moet word.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 04 Sep 2015 09:49
by iandvl
Tommie,
My fooie is betaal. Vroulief het besluit ons moet die karavaan sleep, en dat sy en die kinders sal saamkom. Ons sal eers die 24ste daarso uitval, en dan Donderdag, Vrydag en Saterdag aand oorbly.
Betaling soos volg: 3 aande vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 13. 4x4 roete.
Laat weet as ek bewys van betaling moet deurstuur.
Sien uit na die uitstappie...
Ian
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 05 Sep 2015 20:39
by Tommie
Ian, Stefan.
Nke nodig om deur te stuur nie, maar bring asb die bewys saam. Dit is erg primatief daar, so eposse werk nie vir daai mense nie. Ek is bly as die gesinne saamkom. Julle gaan sien ons gaan dit erg baja geniet. Onthou om die visvang goed saam te bring. Die hengel is regtig goed daar, en indien julle n boot of jetski wil saambring:-).... Daai is sy plek.
Onthou om genoeg hout ook saam te bring, daar word nie hout verskaf nie. Ek sal sorg dat ons n vooraad van hout daar kry ook, maar bring maar ook saam. En dan ook die ys, dit raak lekker warm in die dag, en wanneer ons op die roete is, is n koue bier net soveel lekkerder as n warm een.
Onthou ook die nodige recovery kit. Snatch straps, shackles, pompie vir die bande, en banddruk meter. Miskien se ek die dinge onnodig, want ons Patrol manne weet mos hoe en wat om alles te pak.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 05 Sep 2015 21:58
by Stefan
Great, dankie Tommie, sal so maak.
Ek het net see-stokke, hulle sal seker nie werk vir dam hengel nie
Sal die nodige hout en kouigeiete saambring, asook die shackels, straps ens.
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 08 Sep 2015 12:23
by arnosl001
Tommie wrote:Arno.
Hi Tommy ek het betaal vir 3 aande (Donderdag tot Sondag) 3 Groot Mense en 2 Kinders
Dit is heeltemal reg geen probleem jy mag saamkom. Maats indien enige iemand besluit om saam te kom, en jou naam is nie op die lys nie. Dan is julle welkom.
Stefan.
Jammer ek gaan gou dat Mari (my Vrou) kyk wat daar aangaan. Sal so spoedig moontlik vir julle laat weet.
Groete
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 08 Sep 2015 14:32
by IanT
Sorry guys I am out!

Going into the bush with the wife and my boys
Re: n kans om die noord kaap se duine te ry ....
Posted: 08 Sep 2015 15:46
by Tommie
Dag Maats.
Kan ons n aanduiding kry wie almal alreeds betaal het en wi nog saamgaan? Onthou ons kan daar ook betaal indien iemand op die laaste besluit om saam te kom. Oom Mac sal Oom asb die lys vir ons op datum bring. Tinus my vanogend laat weet dat hy dit nie meer sal kan makk nie.
Groete