Page 11 of 14
Re: Madman / Landy on line
Posted: 28 Jan 2016 14:31
by SJC
Michael wrote:Fanus, soos wat die ander manne se dink ek jy het n earth probleem. Die Madman se earth MOET na die engine toe gaan. Ek het myne op die intake manifild vasgebout.
Onder normale omstandighede, hoeveel speling sal daar op die olie druk lesing wees? Myne sal hier 3.4-3.6 wees en dan val hy af na 1.6.
Re: Madman / Landy on line
Posted: 28 Jan 2016 14:47
by SJC
Sal hierdie pods nie 'n goeie(maklike) opsie wees nie?:
http://www.aliexpress.com/item-img/Car- ... .10.zzGEBL

- Car-60mm-Rihgt-Hand-Drive-2-Hole-Dual-Double-Pod-Pillar-Oil-Boost-Temp-Gauge-Meter.jpg (43.41 KiB) Viewed 2194 times
Ek sien Autostyle het ook 'n soortgelyke produk:
http://www.autostyle.co.za/car-accessor ... -hole.html
Miskien kan mens hierdie produk aan die bestaande pillar gom en dit dan laat oor spray?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 28 Jan 2016 18:45
by Peter Connan
SJC wrote:Onder normale omstandighede, hoeveel speling sal daar op die olie druk lesing wees? Myne sal hier 3.4-3.6 wees en dan val hy af na 1.6.
Fanus, as jou oliedruk val sonder dat die revs val, dan is dit een van twee dinge: Of iets het gebreek (dan gaan die oliedruk al die pad nul toe gaan en nooit weer regkom nie), of daar is 'n elektrise fout met die meettoerusting.
Ek se nog steeds daar is 'n aard-probleem. Is die Madman direk na die enjin ge-aard?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 28 Jan 2016 18:59
by Michael
Ek stem saam met Peter
Om jou n ruglyn te gee, met die engine op normale temperatuur is my olie druk op idle so 1.5 bar en op so 2,000 rpm is hy so tussen 3 en 3.5 bar
Re: Madman / Landy on line
Posted: 29 Jan 2016 13:53
by SJC
Michael wrote:Fanus, soos wat die ander manne se dink ek jy het n earth probleem. Die Madman se earth MOET na die engine toe gaan. Ek het myne op die intake manifild vasgebout.
Ek het my EGT alarm gestel op 620, ek dink as jy wil veilig wees moet jy onder 650 bly. Ek glo jou EGT gaan nog baie laag wees op die oomblik?
Wat is jou maksimum so ver?
Het gou vooraad gaan laai in witrivier... Is bietjie bekommerd oor die egt's en coolant temps wat ek gesien het.
Omtrent elke bult het die egt's bo 650 gegaan.
Vanaf witrivier na sabie is daar n paar lang stuil bulte, dis waar ek bekommerd geraak het. Egt's het op een lang bult na 800 gegaan. Coolant temp was hele pad tussen 70-90, maar op hierdie bult het dit op gegaan na 120....
Sodra die pad weer gelyk was en n hoer spoed behaal het, (teen laer refs), het die coolant temps weer na normaal herstel.
Ek het onlangs n nuwe radiator cap op gesit, anti-freeze opgevul. Maar eks nie seker of die ratio reg is nie. Dink ek sal die radiator moet flush/drain en regte ratio in gooi?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 29 Jan 2016 14:14
by ricster
Always a good idea to flush out the radiator bud.....
BE CAREFUL with CHEAP antifreeze. Either use Nissan antifreeze, or a decent ( more expensive type) as the ingredients in the cheap ones can make more poeffies than anything else. Basically there is a certain amount of hydrochloric acid that eats the rusty bits up..... but also eats the rest of your block and head. The mixing ratio is also VERY important. there is a reason it must be mixed 50/50 or 60/40... or as per the instructions.
I have used the Silvertons antifreeze, as I think they should know what they are doing, being radiator specialists
Re: Madman / Landy on line
Posted: 29 Jan 2016 16:11
by JoshJ
LOL, Fanus ek sit nou lekker en lag vir jou. daai EGT gauge kan n man lekker op stress as jy vir die eerste keer sien wat maak jou kar, ek verwys altyd na hom as n rev counter want hy klim net so vinning soos n rev counter.
maar ja ou, 800 is te hoog hoor. stel maar daai feul terug opi pompie of kry jou boost op en gooi n lekker vet intercooler soos micheal sin op. met daai temps gaan jou motor binne kort soos tinus se bakkie sin lyk. en dit wil ons nie vir jou he nie.

Re: Madman / Landy on line
Posted: 29 Jan 2016 18:14
by Michael
Ha ha ja Fanus moenie te veel stress nie.
800 sou ek se is te hoog, even 700 is te hoog. Al hoe jy dit gaan af kry is om die fuel af te stel of die boost op te stel. Ek sou boost op stel as ek jy is anders gaan jy bakkie sukkel om weg te kom.
Pasop vir te hoe water temp, 120 is te hoog en as jy by 105 moet jy ma terug gear en dit bietjie rustiger vat met die accelerator pedal.
Ek dink nie jou radiator is geblok nie en ander anti freeze gaan niks aan jou probleem verander nie. Goeie anti frees is baie baie belangrik om jou blok en head skoon te hou en te help dat als toe op blok nie so n flush en nuwe Nissan anti freeze is nie n slegte plan nie.
Re: Madman / Landy on line
Posted: 29 Jan 2016 18:17
by Michael
Sorry, het vergeet om by te voeg.
Jy gaan moet leer hoe om jou EGT's laag te hou, sodra jy 600 oor gaan, sit in n laer rat en jy sal sien hoe kom die EGT's af.
Onthou 630 is baie hoog en jou radiator sal nooit kan voor bly om jou engine af te koel nie.
Daar is n rede howkom jy n alarm het op jou Madman, as hy aan kom beteken dit homaai......moenie oor dit gaan nie anders gaan jy jou engine breek!
Het vergeet om te noem, n groter free flow exhaust gaan ook help
Re: Madman / Landy on line
Posted: 30 Jan 2016 07:34
by SJC
Dankie vir die raad. Sal begin om radiator te flush en korrekte (nissan) coolant in te sit. Kry hierdie week die boost gauge.
Sal dan kyk om die ratio tussen fuel en boost reg te kry,
76mm exhaust vanaf turbo down pipe tot agter is ook deel van my planne.
Michael, jy sal my moet verduidelik hoe om die boost op te stel. Weet nie of dit so maklik op my bakkie is om te doen nie, jy moes laas n pypie buig om meer boost te lewer..
